My Beminde Ouer & Kind – 11 November

Kosbare geliefde ouer en kind hou op om jou energie te mors deur jouself te probeer beskerm, gee daardie las vir die Here, Hy is meer as instaat om elke area van ons lewe en elke deel van ons te beskerm.

November

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Beminde Ouer & Kind – 11 November”

  1. Ja liefste Janine hy sal ons beskerm in elke area van ons lewe dit is so wonderlike om te weet dat ons rustig en vrede kan he in die Here dat hy ons beskerm

  2. Die Here is ons beste Beskermer ooit kosbare Kristy.
    Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd. P121:7-8

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui