MY BEMINDE KIND – 20 AUGUSTUS

Kosbare beminde kind, rus in Hom, want Hy is baie beslis getrou.

My Beminde Kind – Augustus

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “MY BEMINDE KIND – 20 AUGUSTUS”

  1. “Waarom hou my lyding dan net aan en aan? Waarom genees my wonde nie? U hulp is vir my so bedrieglik soos ’n wisselvallige waterstroom, soos ’n fontein wat opdroog” (Jer.15:18).
    Baie dankie vir hierdie bemoediging vandag. Hierdie versie is presies hoe ek vandag voel. My oe is deur gehuil, my hart is in stukke.
    Geliefde kind, dit is die geloof wat in jou is, die vertroue wat jy in jou Vader en Sy Woord het wat jou sal versterk. JOU VADER IS NIE ‘N GOD WAT LIEG NIE, WANT HY IS DIE WAARHEID. Dit is die oë van jou geloof waardeur jy moet kyk. As jy kyk na wat jy sien, na die omstandighede wat jou nog steeds omring, dan sal jy ongetwyfeld, soos Jeremia, wonder of jou pyn ooit sal genees en of die pyn weg sal gaan.

  2. Kosbare Betty, ek glo met my hele hart dat vandag se bemoediging nie pertoeval is nie en ons wonderlike Here daardeur met jou gepraat het omdat Hy jou so ongelooflik baie lief het en Hy is alreeds besig om jou wonde te genees. Hou vas aan ons Wonderlike Hemelse Man se beloftes:

    “Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel” Psalm 23:3

    https://uiteindelikhoop.com/krisis-hoekie/

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui