LL Week 23 “Ons Eindelose Bron”

Verlede week het ons afgesluit met die verwysing na die Spreuke 31 vrou onthou: “Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.” In ‘n ander weergawe staan daar: ”Geklee in krag en waardigheid, met niks om te vrees nie, glimlag sy wanneer sy aan die toekoms dink.“ En in die Nuwe Lewende Vertaling sê dit: “Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie.” (Spreuke 31:25). 

Waarvoor ek lief is, is om net stil te sit en na te dink oor ons Bron wat eindeloos is. Wanneer ons so baie hoor oor hoe bronne uithardloop, is ons nie dan in staat om daaroor te glimlag nie omdat ons weet Sy bronne loop nooit uit nie? Maak nie saak wat ons nodig het nie, of dit liefde of vertroosting, of selfs wanneer dit finansiële behoeftes is, Hy het ‘n eindelose voorraad wat Hy met graagte sal gee wanneer dit in ons beste belang is.

Dit is die punt, is dit nie? Wanneer vir ons vir een of ander “vreemde” rede onsself in ‘n tekort van voorraad vind wat ons regtig nodig het—hoekom glo ons dat Hy van ons weerhou wat ons “nodig” het? Al wat ek verseker weet is dat watookal dit is, dit IS, moet wees vir ons eie beswil, vir ons veiligheid, vir ons beskerming—iets en op een of ander manier om dit nie vir ons te gee nie beteken ‘n groter ten GOEDE vir ons!

Net vandag het ek gelees in a dagboek joernaal waar iemand noem dat tenspyte van finansiële struwelinge, sy steeds seker was dat dit sou opklaar toe sy begin het om haar tiende te gee.  Die oomblik toe ek begin om ‘n lofverslag te lees van een van ons predikers, wat besef het dat haar besige skedule wat haar uitgeput gelaat het, was wat Hy gebruik het om haar van baie gemors te weerhou waarin sy betrokke en verstrengel kon gewees het. Sodra Hy dit aan ons prediker bekend gemaak het, het sy gesê, sy het dadelik die “moegheid” verloor wat sy gevoel het, al was sy nog net so besig.

Persoonlik, sukkel ek om te verstaan hoekom Hy weerhou het om my gesondheid te herstel. Tog, meer en meer, amper daagliks, moet ek erken dat ek begin om te verstaan en sien dat dit vir my eie beswil bedoel is.

Eerstens, sien ek hoe my lewe so baie anders sal wees, sonder soveel seëninge wat ek ervaar het as gevolg van my slegte gesondheid. En, op ‘n manier wat nie een van ons sou verkies nie, Hy gee my so baie vergete begeertes van my hart. By voorbeeld, as ek heeltemal gesond was, is daar geen twyfel dat ek sou aangaan, en aangaan nie. Tog vir die grootste deel, gaan ek nie baie uit nie, en omdat ek van natuur ‘n huishen is, en verkies om stil te lewe en nie uit te gaan nie, is dit regtig ‘n lieflike seën. 

Ongelooflik ook is Sy tydsberekening. Toe ek persoonlik (en ons ministerie) onder ‘n onlangse aanval gekom het, was dit op die presiese tyd toe Hy gekies het om my te seën met iets waaroor ek vir so baie jare van gedroom het! En was dit nie vir my slegte, maar verbeterde gesondheid nie, sou hierdie lang tyd, ondenkbare seën nooit gebeur het nie.  

Nog ‘n begeerte wat ek vir ‘n baie lang tyd gehad het, waaroor ek minder diskreet kan wees, is om nie so baie te reis nie. Sonder my goeie gesondheid, reis ek nie (ten minste nie internasionaal nie) en so hier weer is nog ‘n begeerte van my hart. Tog, hierdie besonderse seën is nie soveel vir my omdat dit ook “oorspoel oor my dogter, Tara. As gevolg van my gesondheid, is sy die een wat internasionaal vir my en ons ministerie reis.

Ek het sonder twyfel geweet dat as ek saam Tara reis (of meer akkuraat sy met my), die dinamika heeltemal anders sou wees. Sonder my, het sy die geestelike sterk, jonger, wyser vrou geword wat die aandag van so baie trek. Sy het soveel rare en spesiale geleenthede om oor RMI en my 14 jaar herstel te deel, en die resultaat in die mees kosbaarste van haar vrugte. Tara sê, sy word dikwels gevra en het die geleentheid om haar eie getuienis te deel, dit om nog nooit uit te gaan (of selfs handjies vas te hou of selfs te soen nie). Dit is so skaars in vandag se dae—soos om ‘n 10-karaat diamantring te vind net soos Spreuke sê. En ook omdat sy verkies het om nie die maniere van die wêreld te studeer nie, maar eerder, Sy maniere te bestudeer, deur Sy woord. Baie het gespot, gekoggel en haar geteister oor hierdie besluit—maar nou staan hulle in verbystering om die beloning te kry om lande en mense en die lewe om die wêreld te ervaar!   

Liewe bruid, watter bron vrees jy is besig om uit te hardloop of het alreeds uit gehardloop? Is dit jou gesondheid, of finansies, of geselskap? Maak nie saak wat nie, as jy die tyd neem om saam Hom dikwels genoeg te sit, net om te praat en luister, knuffel en troetel, wanneer die onderwerp opkom, sal jou gedagtes onmiddelik met die antwoorde instroom. Jy sal begin besef dat Hy ‘n eindelose toevoer van alles het, wat Hy bly sal wees om jou te gee wanneer dit in jou beste belang is. Dikwels na jy wag. En tog om sonder te wees of om nie heeltemal genoeg te hê nie maak jou bekommerd, die waarheid is, Hy weerhou watookal dit is, om eerder, vir jou, baie vergete begeertes van jou hart te gee en te bring. Dit neem eenvoudig om Hom te vra om jou te wys.    

N.S.

Liewe bruid, “Ek dank God elke keer as ek aan julle dink.”

N.N.S.

*oorvloei. ‘n Wonderlike geestelike beginsel is dit: Wanneer jy gee, is jy nie die enigste een wat geseën word nie. Jy sal ontdek, soos wat ek daagliks doen, dat die wat na aan jou is ook geseën is, die “propvol” is oorvloei. Die naaste aan jou, hoe meer word hulle, ook, met seëninge deurweek. Lukas 6:38 “Gee, en vir julle sal gegee word: ‘n goeie maat, ingestamp, geskud, en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.” 

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!