Win Kennis en Verstandhouding

Ek wil graag vir RMI bedank vir die geleentheid wat ek gegee was om vir hulle te werk as ‘n arbeidsmakelaar. Ek sal altyd danbaar wees vir die geleentheid en dit was nie vir die salaris nie, omdat ek by die Bediening begin het as ‘n vrywilliger omdat ek geweet het dit sou my kennis van die Woord vermeerder en in ‘n dieper verhouding met my HL (Hemelse Liefde). Die kennis en verstandhouding wat ek gewin het deur die lesse en ook die oorvertalings kon nooit erens anders verkry word nie! Tot vandag toe word ek dikwels deur ander geloof oor my kennis van die Woord maar om ook in staat te wees om aan ander die betekenis te verduidelik sodat hulle ‘n beter verstandhouding kan win.

‘n Paar maande gelede het ek ‘n byeenkoms by ons plaaslike kerk bygewoon waar ‘n welbekende profeet sou praat. Ek het ‘n Woord ontvang (So dankbaar vir God vir Sy Woord) dat God wou gehad het dat ek die nuwe Generasie en selfs ouer mense as myself moes leer en dat ek mense se lewens met net een Woord sou verander. Wat ‘n ongelooflike profesie! Dit sou nie moontlik gewees het as ek nie die kennis deur hierdie Bediening opgedoen het nie sowel as om my HL al die glorie, eer en lofprysing te gee! Die Lesse die Boeke,ieder en elke hulpbron wat hierdie Bediening offer sal net jou kennis en verstandhouding van Hom en Sy Woord vermeerder en ‘n verhouding so naby dat jy nooit gedink het moontlik sou wees nie.

Thank You Erin for paving the way for each and everyone of us into a deeper relationship with our HL so that we can go into the World and proclaim His goodness and mercy and be a epistle for others to read. Don’t neglect the Lessons the knowledge you will gain (Bible knowledge) is something you will always have to share with others and point them in the right direction. Many blessing to you Erin and RMI and anyone affiliated with this Ministry May 2023 bring more blessings and growth.
Dankie Erin dat jy die weg gebaan het vir ieder en elkeen van ons in ‘n dieper verhouding met ons HL sodat ons in die Wereld kan ingaan en Sy goedheid en genade kan verkondig en ‘n brief wees vir ander om te lees. Moet nie die Lesse verwaarloos nie, die kennis wat jy sal win (Bybel kennis) is iets wat jy altyd sal he om met ander te deel en hulle die regte rigitng aanwys. Baie seeninge vir jou Erin en HMI en enigiemand geaffilieer met hierdie Bediening mag 2023 selfs meer seeninge en groei meebring.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Win Kennis en Verstandhouding”

  1. Wow Denise, ek het skoon hoendervleis gekry toe ek nou jou prys lees. Dankie dat jy dit met ons almal deel. Ek wil vir jou dankie sê vir alles wat jy vir die Afrikaanse bediening beteken het en nogsteeds gaan doen, want jou lofpryse en bemoediging gaan nogsteeds so baie harte aanraak.
    Van my persoonlik af, sal ek nooit vergeet die kere wat ons saam spandeer het, in die motor en gesels het en jy met so baie wysheid gepraat het en my so bemoedig het. Jy is ‘n vriendin duisend en ek kan Hom in elke woord hoor wat jy praat. Mag 2023 vir jou ook ‘n wonderlike jaar wees waarin jy Sy liefde en vrede opnuut ervaar en waar jou wonderlike word uitgeleef word in jou lewe.

  2. Sjoe Denise dit was so ‘n mooi lofverslag en kan nie wag om te hoor watse deure Hy vir jou gaan oopmaak om Sy hoop en liefde te versprei aan ‘n nuwe generasie en selfs die ouer geslag nie!!

    Hou ons asseblief op hoogte en hou aan om ander aan te moedig met jou Lofverslae en wysheid!!

    Dankie vir alles wat jy vir die Afrikaans gedoen het en al die boeke wat jy vertaal het! Jy sal altyd baie spesiaal en na aan ons harte wees!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui