RAAK ONS PANIEKERIG OF KLA ONS

Raak ons paniekerig of kla ons wanneer ons op die Here se antwoord wag? Hierdie laaste tyd praat die Here baie met my oor hierdie onderwerp en ja omdat ek situasies verkeerd hanteer en dadelik na die Here toe moet hardloop met alles maar dat ek nie terwyl ek wag dat die Here antwoord, kla of paniekerig raak nie en dat ek in Sy vrede rus terwyl Hy alles uitsorteer, so ek sluit dit by hierdie week se pos aan:

HOE WAG ONS?

Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “RAAK ONS PANIEKERIG OF KLA ONS”

  1. Janine dankie vir jou boodakappe. Elke keer raak dit my. En dit inspireer my so ongelooflik baie. Ja Janine net gister is ek in so n “toets” gewees. Ek moes wag op Vader… en ek moet belei, ek het gevaal. Ek het dadelik bekommerd geraak en gaan sit. Maar ek kan opstaan en sê Vader help my om te leer hier uit. Ek raak so ongelukkig met myself as ek so vaal. Maar ek bid dat Vader my help. En ja ons vertroue kan absoluut net in Vader wees. Dankie vir al jou kosbare boodskappe. Ek loof Vader vir dit.

  2. Dankie liefste Esther ek faal net so baie maar dis ‘n geleentheid om op te staan en nader aan die Here te beweeg en dis hoe ons leer en dis hoe getuienisse kom.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui