My Beminde Ouer & Kind – 5 Desember

Kosbare beminde ouer en kind, onthou moenie vrees nie, want jy is deur die Here se guns omring.

Desember

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Beminde Ouer & Kind – 5 Desember”

  1. Ek kan nie vir jou beskryf hoe nodig ek gehad het om hierdie te lees nie, ek sukkel met vrees die laaste paar dae, dit voel ook of my gedagtes bietjie beheer oor my vat. Dit is so waar, vrees staan geloof teen, as ons ‘n tekort het aan geloof dan verander dit die geestelike toestande wat wonderwerke aantrek, ek gaan sommer nou na my gebedhoekie toe en vra vir my HM om my te help bou aan my geloof.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui