LOFPRYSING UIT “PRISON TO PRAISE”

Lofprysing is so 'n belangrike beginsel in ons wandel met die Here. Die oomblik wat ons die beginsel van lof verstaan en omhels, is die oomblik wat ons op beweeg. Die volgende wat ek gaan deel is ‘n Visioen wat die Here vir Merlin gegee het, wat ek in Prison to Praise gelees het en vertaal het, met die hoop om ander te help soos wat dit my gehelp het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui