LOFPRYSING IN DIE STORM

Terwyl ek Adina se lofprysing in die storm lees, dink ek terug toe ek ongelooflik hartseer was en ja op daai stadium het ek nie eens gedink aan lofprysing nie, ek wou net op my knieë voor die Here huil en ek het ook eers later ontdek watse belangrike beginsel lofprysing is, soos wat genoem word in die boek “Prison to Praise”.
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1T5:1618
In my eie seer het ek destyds ontdek hoe mens se gemoed sommer heeltemal verandr sodra mens begin loof en prys en die situasie van hopeloos na hoop toe verander, want mens net meer begin besef Wie in beheer is.

Praise in the Storms

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

3 thoughts on “LOFPRYSING IN DIE STORM”

  1. Dankie Janine dat jy gedeel het, dit is so moeilik om Hom te loof as dinge sleg gaan, maar dit is so kragtig om dit te doen en Hom die offer van Lof te gee. En dit lig mens uit die donker put uit van hartseer en angs.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui