Lewensles Week 52

“Tog is die HERE gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die HERE is 'n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.” J30:18

Lees asseblief hierdie pragtige gedeelte aangehaal uit die Lewensles Week 52:

Eerste dinge eerste. Ons is elkeen bekend en daar word na ons verwys as ons Hemelse Man se bruid. Ons is nie Sy vrou nie omdat ‘n vrou geskep is om haar man te volmaak. Ons HM is meer as volmaak—Hy is oneindig en uitgestrek alles! As Sy bruid, nie sy vrou nie, is ons Bruidegom gereed en wag om ons as, Sy bruid, te omvou met Sy liefdevolle arms, wat altyd met ‘n oor vol deernis en begrip luister en reageer teenoor ons met ‘n begripvolle gesindheid wanneer ons ook al enige emosionele ondersteuning van Hom nodig het. Noudat ek hierdie kragtige grondslag gelê het, laat my verduidelik hoe onvolmaak ek is—ontsaglik dankbaar oor hoe Hy net so perfek is—Die perfekte Man wie my volmaak.  

Met vandag se lewensles het ek leer dat ons, ons kosbare Here se bruid is en nie Sy vrou nie. Hy wag om ons te omvou met Sy perfekte liefde. Hy is die een wat ons volmaak. En vandag het ek geleer eerder as om dit te lys waarvan ek nie hou nie, dat ek moet lys waarvan ek hou, soos byvoorbeeld juis by die plek waar ek bly omdat ek nie wou trek nie.

Deel asseblief ook wat jy uit vandag se lewensles geleer het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Lewensles Week 52”

  1. ja liefste Janine Hy wil ons volmaak en omvou met sy liefde en dink dit is iets wat ek ook moet doen n lys maak van dit wat ek wel van hou en geniet in die tyd en plek waar ek is.

    1. Ja kosbare Kristy want dit gaan ons juis help om op die goeie te fokus en ons het so baie om voor dankbaar te wees.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui