LEWENSLES WEEK 27

Met hierdie lewensles het ek geleer dat ek nie sommer dadelik moet aanneem dat iets waar is nie, maar dat ek my Hemelse Man moet vra of dit waar is, want die vyand wat wil hê dat ons dadelik moet glo dat ‘n leuen die waarheid is sodat ons vals skuld dra en sodoende van ons vrede en vreugde beroof word.

Die skrywer deel die volgende om vir ons ‘n riglyn gee as ons, ons wonderlike Here gevra het of iets waar is of nie:

*So as jy ooit iets anders voel, nie in vrede of opgewonde of hoopvol is wanneer jy Hom iets vra nie, dan is dit nie van Hom af nie, oukei?

Week 27 “Misleidende Skuld”

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui