Serious little knight preparing for fight. The knight is going to defend his castle.
Nikon D810

 

“Anyone who listens to my teaching and follows it is wise, like  a person who builds a house on solid rock. Though the rain  comes in torrents and the floodwaters rise and the winds beat  against that house, it won’t collapse because it is Built on  Rock.”

“Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op Rots.

Built On Rock
Gebou Op Rots

“Set Apart”
“Afgesonder”

Years after Erin met the Lord of Hosts, she imagined herself  standing way up on a Rockhigh above a vast, enormous sea. As  she was peering down at the sandy beach below, the homes and  lives began to disappear sinking into the sand—being washed  away.

 Jare nadat Erin die Here van die Leërskare ontmoet het, het sy haarself ingedink waar sy hoog op ‘n Rots staan—hoog bo ‘n uitgestrekte, enorme see. Soos wat sy afgeloer het na die sanderige strand onder, het die huise en lewens begin verdwyn enin die sand begin sink—besig om weg te was. 

Erin’s heart ached when she realized she couldn’t rescue them all,  “Oh, if only there were more of His Mighty Warriors who knew and  lived the Promises of Your wisdom, more who knew how  to follow Your lead,” she said to her Lord.

Erin se hart het gepyn toe sy besef het dat sy hulle nie almal kon red nie, “O, as daar net meer van Sy Magtige Krygers was wat die Beloftes van Jou wysheid geken en uitgeleef het, meer wat geweet het hoe om Jou leiding te volg,” het sy vir haar Here gesê.

“Since each of us is Your letter, written on the hearts, known  and read by everyone, each of Your Mighty Warriors would be a  lifeline, right? Oh if only our families, our friends, and our  neighbors witness the Promises of Your wisdomthey soon would  ask about Your powerful Promises!”

“Aangesien elkeen van ons Jou aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan is, sou elkeen van Jou Prinsesse ‘n lewenslyn wees, reg? O, as ons families, ons vriende, en ons naaste van die Beloftes van jou wysheid kan attesteer—sal hulle gou oor jou kratige Beloftes uitvra!”

Dear Mighty Warrior, did Erin envision YOU?
Liewe Magtige Kryger, het Erin JOU voorgestel?

 When you read and or listened to Mighty Warrior, “Closer than a  Brother” did you see that YOUR life has been set apart?

Toe jy Magtige Kryger “Nader as ‘n Broer” gelees of geluister het, het jy gesien dat JOU lewe afgesonder is?

Are You one of His chosen Mighty Warriors for such a time  as this!?!

Have you answered His call?

Is Jy een van Sy gekose Magtige Krygers vir ‘n tyd soos dit!?!

Het jy op Sy roeping geantwoord?

Just stop right now and say, “Here I am, Lord, use me!” just like Erin  answered Him.

Stop net nou dadelik en sê, “Hier is ek, Here, gebruik my!” net soos wat Erin hom geantwoord het.

How wonderful!!! Now everyone who witnesses your life has the  opportunity to listen to God and follow Him, being wise too—like a  person who builds their house on solid Rock. And that  means when the rain comes and the floodwaters rise and the winds  beat against that house, it won’t collapse because it is built  on Rock.

Hoe wonderlik!!! Nou sal almal wat van jou lewe getuig die geleentheid hê om vir God te luister en Hom te volg, om ook wys te wees—soos ‘n persoon wat hulle huis op soliede Rots bou. En dit beteken dat wanneer die stortreën kom en die vloedwaters opstyg en die wind teen die huis waai, sal dit nie ineenstort nie want die fondament was op soliede Rots gebou.

Isn’t it sad to know that God said that everyone else is like  the foolish who built their house on the sand? So when the rain fell,  and the floods came, and the winds blew and slammed against that  house—it fell—and great was its fall. But I’m excited, aren’t you?  Now God will use you, and all you need to do is simply protect  others using His love! We love others because He first loved us!

Dit is treurig om te weet dat God gesê het dat almal anders is soos ‘n dwaas wat sy huis op die sand bou? Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis— gewaai en daaraan geruk, en die huis het ingestort en is heeltemal verwoes. Maar ek is opgewonde, is jy nie? Nou sal God jou gebruik, en al wat jy nodig het om te doen is om eenvoudig lief te wees vir ander met Sy liefde! Ons is lief vir ander omdat Hy ons eerste lief gehad het!

Where do we start?
Waar begin ons?

God says we must first love our brother and sister whom we can  see—people we live with every day. And if we can love our brother  and sister who isn’t always kind to us, like Adrien who left Erin to  get home on the bus by herself, then it will be very easy to love  everyone—just as long as we keep going to Him for His love,  which is perfect love, that casts out and gets rid of all our fear!

God sê dat ons eers ons broer en suster wat ons kan sien—mense saam wie ons elke dag woon moet liefhê. En as ons ons broer en suster kan liefhê wie nie altyd vriendelik met ons is nie, soos Adrien wie vir Erin gelos het om by haarself op die bus by die huis te kom, dan sal dit baie maklik wees om vir almal lief te wees—net solank ons aanhou na Hom toe gaan vir Sy liefde, wat perfekte liefde is, wat ontslae raak van al ons vrees en dit verdryf!

Like the fear of the rains, He said will come into each of our lives. 

Soos die vrees van die reën, het Hy gesê sal in elkeen van ons lewens inkom.

THE RAINS
DIE REËN

“The rains'' could be your parents who divorced or are separated or  just fighting all the time, like when Erin’s parents separated.

“Die reën” kan jou ouers wees wat geskei is of uitmekaar is of net die heeltyd baklei, soos toe Erin se ouers uitmekaar is. 

“The rains'' could be someone you love who is old and you’re afraid  might die, as Erin feared. Since her parents were older when she  was born and people asked her if they were her grandparents. “The rains'' could be when someone you love is sick.

“Die reën” kan iemand wees wat oud is vir wie jy lief is en jy bang is mag dalk doodgaan, soos Erin gevrees het. Aangesien haar ouers ouer was toe sy gebore is en mense haar gevra het of hulle haar grootouers is. “Die reën” kan wees wanneer iemand vir wie jy lief is siek is.

Sometimes “the rains” are money problems that pour down on your  family.

Somtyds is “die reën” geldprobeme wat op jou en jou familie neerstort.

Every day does it feel like there are more and more problems and  things that cause you to worry? Are there too many stumbling  blocks, obstacles, and hurdles that continue raining down blocking  your path? Each of these is “the rains” you can be protected from  by first putting on the full armor of God so that it may go well with  you, and so you may live long on the earth and save many more  people alive! Just listen and obey your parents who God chose to  guide you as you read in River of Life.

Elke dag voel dit asof daar meer en meer probleme en dinge is wat veroorsaak dat jy jou bekommer? Is daar te veel struikelblokke, en verknorsings wat die heeeltyd afreën en jou pad blokkeer? Elkeen van hierdie is die “reën” waarvan jy beskerm kan word deur eers die volle wapenuitrusting van Godaan te sit sodat dit goed met jou sal gaan en jy lank op die aarde woon en baie meer mense lewendig red! Luister net en gehoorsaam jou ouers wie God gekies het om jou te lei soos wat jy in Rivier van die Lewe gelees het.

Are you or is your family living in a home that has fallen or feels like  it’s about to fall?

Bly jy of jou familie in ‘n huis wat geval het of voel asof dit op die  punt staan om te val?

Have your parents separated or divorced so you no longer feel  happy and safe?

Is jou ouers uitmekaar of geskei sodat jy nie meer gelukkig en veilig voel nie?

Have you heard that there's nothing you can do? 

Het jy gehoor dat daar niks is wat jy kan doen nie?

Maybe YOU can’t do anything— BUT God can!

Miskien kan JY niks doen nie—MAAR God kan!

God can do anything—and GOD loves to show up to do  the impossible! Remember reading that in Macy's Barn  Cat and Horses Hoped For when God said, with people  it is impossible, but with God all things are  possible? Because nothing, not one thing, will be impossible with  God.

God kan enigiets doen—en GOD hou daarvan om op te daag om die onmoontlike te doen! Onthou wat jy in Macy se Skuur Kat en Gehoop vir Perde gelees het? God het gesê, vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik. Omdat niks, nie een ding nie, sal onmoontlik vir God wees nie.

When Erin’s parents separated everyone said it was for the best,  but that’s not how Erin felt. So Erin spoke to her Heavenly Father  and God did the impossible! God restored her parents' marriage  after they were separated for 9 years—so that Erin’s children were  able to visit both grandparents after she grew up and had children!  And both her parents lived a very long life too!! Remember, nothing,  not one thing will be impossible with God.

Just imagine how foolish and sad it could have been if Erin believed the lies rather than trusting the goodness of the Lord and she  let fear rule her life all those years!

Toe Erin se ouers uitmekaar is het almal gesê dit is vir die beste, maar dit is nie hoe Erin gevoel het nie. Toe praat Erin met haar Hemelse Vader en God het die onmoontlike gedoen! God het haar ouers se huwelik herstel nadat hulle vir 9 jaar uitmekaar was—sodat Erin se kinders in staat was om albei hulle grootouers te kon besoek nadat sy groot geword het en kinders gehad het! En albei haar ouers het ook ‘n baie lang lewe geleef!! Onthou, niks, nie een ding, sal onmoontlik vir God wees nie.

Stel jouself voor hoe simpel en treurig dit kon gewees het as Erin die leuens geglo het eerder as om in die goedheid van die Here te vertrou en sy toegelaat het dat vrees haar lewe al daardie jare regeer!

The Knowledge of Good and Evil
Die Kennis van Goed en Kwaad

Should we learn both good and evil?

Behoort ons beide goed en kwaad te leer? 

Well, let me ask you: As you begin to build your life on Rock, set  apart, do you want to use good or bad building materials? Then why  look at anything bad, why consider it? God says we must choose  good and turn our backs on evil. We know this is true because God  commanded us, saying, not to eat from the tree of the knowledge of  both good and evil.

Wel, laat ek jou vra: Soos wat jy begin om jou lewe op die Rots te bou, afgesonder, wil jy goeie of slegte boumateriaal gebruik? Waarom dan na enigiets slegs kyk, hoekom it oorweeg? God sê, ons moet die goed kies en ons rug op die kwaad draai. Ons weet dat dit waar is omdat God ons beveel het, en gesê het, om nie te eet van die boom van die kennis van beide die goed en die kwaad nie.

To be safely set apart means we must turn our backs on the  evil and then ask God how we can do something good! Don’t  let doubt get into your mind either because God said if we doubt it  will feel like we are being tossed about like the surf of the sea.

Om veilig afgesonder te word beteken ons moet ons rug op die kwaad draaien dan virGod vra hoe ons iets goed kan doen! Moet ook nie laat twyfelin jou gedagtes kom nie omdat God gesê he dat as ons twyfelsal dit voel soos ‘n brander in die see wat heen een weer gedryf word.

When Erin asked God to understand this principle, being tossed  about like the surf of the sea, she imagined herself at the beach  where her family had a vacation house. When she was at the  ocean, on the Pacific Coast, there were large, powerful waves, so  her parents wisely taught her that she needed to stay back up on  the warm sand and watch the waves.

Toe Erin vir God gevra het om hierdie beginsel te verstaan, ‘n brander in die see wat heen een weer gedryf word. het sy haarself voorgestel op die strand waar haar familie ‘n vakansiehuis gehad het. Toe sy in die oseaan was, was daar groot kragtige branders, so haar ouers het haar wyslik geleer dat sy nodig gehad het om terug op die warm sand te bly en die branders dop te hou.

They said that even if she stood with her feet in the water, soon she  would sink into the wet sand and a large wave could easily crash  over her head—dragging her into the deep, rough water. God says  it’s the same with doubt. So, rather than doubt and simply  be tossed about, or sink with worry, God says to trust Him and grab  hold of the gift of peace left by our very own Prince of Peace!

Hulle het gesê dat selfs as sy met haar voete in die water gestaan het, sy gou in die nat sandsou sink en ‘n groot brander kon maklik oor haar kop neerstort—en haar in die diep, rowwe water insleep. God sê dit is dieselfde met twyfel. So, eerder as om te twyfelen heen en weer gegooi te word, of te sinkmet bekommernis, sê God om op Hom te vertrou en die geskenk van vrede aan te gryp wat deur ons eie Vredevors gelos is!

Never forget to simply ask Him and then not doubt what He says  because at the appointed time God promises to answer us and give  us the desires of our hearts —just like you read in “Macy’s Barn  Cat“ and “Horses Hoped For.” This means that each time we think  about what we asked Him to do—we can rejoice, full of joy! !

Moet nooit vergeet om Hom eenvoudig te vra nie en dannie te twyfel wat Hy sê nie want op die bepaalde tyd belowe God om ons te antwoord en ons die begeertes van ons harte te gee—net soos wat jy in “Macy se Skuur Kat” en “Hoop vir Perde” gelees het. Dit beteken dat elke keer wat ons dink aan wat ons Hom gevra het om te doen—ons kan verheug, vol vreugde! !

Who Knows?
God Knows!
Wie Weet?
God Weet!

Today everyone likes to give their opinion and many people claim to  be an “expert” but the truth is, no one but GOD knows. That’s why  when anyone asks Erin something, she loves to say, “Who knows?  God knows!” That’s because it’s the truth and she knows  the truth will set her and everyone else free so they can be set  apart for Him.

Vandag hou almal daarvan om hulle opinie te gee en baie mense eis om ‘n “deskundige” te wees maar die waarheid is, niemand behalwe GOD weet nie. Dit is waarom wanneer enigiemand vir Erin iets vra, is sy lief om te sê, “Wie weet? God weet!? Dit is omdat dit die waarheidis en sy weet dat die waarheid vir haar en enigiemand anders sal vrystel sodat hulle afgesonder vir Hom kan wees.  

Erin began to go to the Source of truth, she asked her Heavenly  Father and read the Promises in God's Word. Now you know  where to find the truth and you can do the same thing. You  can hide God’s Word in your heart.

Erin het begin om na die Bron van die waarheid te gaan, sy het haar Hemelse Vader gevra en die Beloftes in God se Woord gelees. Nou weet jy waar om die waarheid te vind en jy kan dieselfde ding doen. Jy kan God se Woord in jou hart wegsteek

You already have learned so much of what GOD says about His  love in Mighty Warrior “Closer than a Brother.” It’s also important to  find out what GOD says about you as a daughter to your parents,  a sister to your siblings, and what He says when you become  a husband and then a father. Being a father means you will  be fruitful and multiply which is important because God told us to  be fruitful and multiply 14 times in the Bible! When you go right to  the Source, your Heavenly Father and His Word, you will be drawn  to finding a virtuous woman to be the mother of your children— who  God compares to be finding a precious jewel! These royal words  of wisdom: These are the inspired words the King's mother  taught to him recorded in the book of Proverbs—from the wisest  man in history, Solomon—so as a future king, you will need to listen  and pay close attention to these words too.

Jy het alreeds so baie van wat GOD van Sy liefde in Magtige Kryger  “Nader as ‘n Broer” geleer het. Dit is ook belangrik om uit te vind wat GOD van jou sê as ‘n seun vir jou ouers, ‘n broer vir jou broers en susters, en wat Hy sê wanneer jy ‘n man en dan ‘n vader word. Om ‘n vader te wees sal beteken dat jy vrugbaar sal wees en vermenigvuldig wat belangrik is omdat God 14 keer in die Bybel vir ons sê om vrugbaar te wees en te vermenigvuldig! Wanneer jy reguit na die bron toe gaan, jou Hemelse Vader en Sy Woord, sal jy aangetrokke tot ‘n knap vrou wees om die moeder van jou kinders te word —wie God vergelyk om ‘n kosbare juweel te wees!  Hierdie koninlike woorde van wysheid: Hierdie is die inspirerende woorde wat die koning se moeder hom geleer het wat in die boek van Spreuke opgeneem is—van die wyste man in die geskiedenis, Solomon—so as ‘n toekomstige koning, moet jy ook na hierdie woorde luister en aandag gee.  

Remember, you have been set apart and God has chosen you from  all the nations of the earth to be His own special treasure. For Erin  to reach the nations, she needed to know what God said, and  then give away what she learned to everyone who asked. By  following Him as He led her (as you read in Mighty Warrior “Closer  than a Brother” Erin began looking for the narrow  gates that few ever find.

Onthou, jy isafgesonder en God het jou van al die nasies van die aarde gekies om Sy eie spesiale skat te wees. Vir Erin om die nasies te bereik, moes sy geweet het wat God gesê het, en dan weg te gee wat sy geleer het aan almal wat gevra het. Deur Hom te volg soos wat Hy haar gelei het (soos wat jy lees in Magtige Kryger “Nader as ‘n Broer) het Erin begin om vir die nou poorte te soek wat min ooit vind.

Entering the Narrow Gate
Gaan die Nou Poort Binne

Being set apart and building on Rock to reach the nations, means  you must look for the narrow gate and then choose to  walk through that gate—a gate very few will find. Here is one story  of walking through the narrow gate.

Om afgesonder te wees en op die Rots te bou om die nasies te bereik, beteken jy moet vir die nou poort soek en dan kies om deur daardie poort —'n poort wat baie min sal vind. Hier is een storie van deur die nou poort te loop.

One day Erin’s teacher, a nun, said that unless someone confessed to something that happened when she was out  of the classroom, her entire class would miss recess for a week.  Unfortunately, the person who’d done this was a very shy French  girl. So, Erin felt led to encourage all of her classmates to stand up  when asked so Monique would not be afraid to stand up alone. But  when the nun asked for the person who did it to stand, only Erin  stood up and was immediately sent to the principal’s office!

Eendag het Erin se onderwyseres, ‘n non, gesê dat tensy iemand bely oor iets wat gebeur het terwyl sy uit die klaskamer was, sou haar hele klas reses vir ‘n week mis. Ongelukkig, was die persoon wat dit gedoen het ‘n baie skaam Franse meisie. So, Erin het gelei gevoel om al haar klasmaats aan te moedig om op te staan wanneer hulle gevra word sodat Monique nie bang sou wees om alleen op te staan nie. Maar toe die non vra vir die persoon wat dit gedoen het om te staan, het net Erin opgestaan en was onmiddellik na die skoolhoof se kantoor toe gestuur! 

Erin didn’t say anything, she didn’t defend herself, she didn’t say  that Monique had done it because God’s Word says that we are the  only person who can confess our own faults, not someone else’s.  Erin never confronted Monique either but trusted God who judges  righteously, fairly. It may not always seem fair, but it always brings  about a hidden reward. Erin simply spoke to her FBF “Forever  Best Friend” Who told her to remain quiet and wait. So, Erin chose  to love the one who’d treated her unjustly by speaking kindly to  Monique before and after school.

Erin hetniks gesê nie, sy het haarself nie verdedig nie, sy het nie gesê dat Monique dit gedoen het nie omdat God se Woord sê dat ons die enigste persoon is wat oor ons eie foute kan bely, nie iemand anders sin nie. Erin het ook nie vir Monique konfronteer nie maar op God vertrou wieregverdig oordeel. Dit mag nie altyd regverdig lyk nie, maar dit bring altyd ‘n versteekte beloning. Erin het eenvoudig met haar VEBVVir Ewig Beste Vriend” gepraat wie vir haar gesê het om stil te bly en te wag. So, Erin het gekies om lief te wees vir die een wat haar onregverdig behandel het deur vriendelik met Monique voor en na skool te praat

A week later, Erin’s desk was still in the hallway as punishment and  she still hadn’t been allowed to go out to play at recess. But  suddenly, Monique felt convicted and she no longer wanted to hide  her transgression (what she’d done wrong).

‘n Week later, was Erin se lessenaar nog steeds in die gang as straf en sy was nie toegelaat om uit te gaan om te speel by reses nie. Maar skielik, het Monique veroordeel gevoel en sy wou nie meer haar oortreding (wat sy verkeerd gedoen het) wegsteek nie.

Few are Chosen
Min word Gekies

The day Monique confessed her own faults, Erin was again called  to the principal’s office. When she walked in, she saw Monique and her grandmother (who she and her little brother lived with) and  Monique was crying. Erin was sad to see that her eyes were red  and puffy because she’d hidden her transgression so long.

Die dag wat Monique oor haar eie foute bely het, was Erin weer na die skoolhoof se kantoor geroep. Toe sy ingeloop het, het sy vir Monique  en haar ouma gesien (by wie sy en haar klein broertjie gebly het) en Monique was besig om te huil. Erin was hartseer om te sien dat haar oë rooi en pofferig was omdat sy haar oortreding vir so lank weggesteek het.

Erin was surprised that by doing what was right she was not  rewarded or praised for it, instead, the principal and her teacher  were angry with her. Even though she didn’t understand it then, God had hardened their hearts because He wanted to teach Erin  that the only One she needed to please was her Heavenly Father  and because God was saving Erin’s blessings for later. It’s just like  when the Lord hardened the heart of Pharaoh, making it strong and  immovable. That’s because later when Pharoah does let God’s  people go, His people left carrying whatever they asked for, which  was all of Egypt’s wealth!

Erin was verras dat deur te doen wat reg was sy nie ‘n beloning gekry het of daarvoor geloof was nie, in plaas daarvan, was die skoolhoof en onderwysers kwaad vir haar. Alhoewel sy dit nie toe verstaan het nie, God het hulle harte verhard omdat Hy vir Erin wou leer dat die enigste Een in wie sy moes behaag haar hemelse Vader was omdat God Erin se seëninge vir later gespaar het. Dit was net soos toe die Here die hart van Farao verhard het, en dit sterk en onbeweeglik gemaak het. Dit is omdat later, wanneer Farao die mense laat gaan, het Sy mense vertrek en alles gedra watookal hulle vir gevra het, wat al Egipte se weelde was

Doing the right thing isn’t always easy and even though it may not  feel like it— it’s much better when you’re not praised or rewarded  because the best reward is stored up for us in heaven! A Wise  Man, His Prince, doesn’t store up his treasures here on earth,  where moths eat them and rust destroys them, and where thieves  break in and steal. A Wise Man wisely stores his treasures in  heaven, where the desires of his heart will also be.

Om die regte ding te doen is nie altyd maklik nie en alhoewel dit nie so mag voel nie—is dit baie beter wanneer jy nie geloof of beloon word nie omdat die beste beloning vir ons bymekaar gemaak is in die hemel! ‘n Wyse Man, Sy Prins, maak nie skatte op die aarde bymekaarwaar mot en roes dit verniel, en waar diewe inbreek en dit steel nie. ‘n Wyse Man maak vir hom wyslik skatte in die hemel bymekaar, waar die begeertes van sy hart ook sal wees. 

Set Apart for Good
Afgesonder ten Goede

The next year God rewarded Erin by moving her to a new school,  even though at first it didn’t feel like a reward—because, at her new  school, Erin had no friends. Once again, God chose her, just as  God chose YOU to be set apart from others, His treasure— watching from above—high and safe on Rock.

Die volgende jaar het God Erin beloon deur haar na ‘n nuwe skool to te skuif, alhoewel dit in die begin nie gevoel het soos ‘n beloning nie—omdat by haar nuwe skool, het Erin geen vriende gehad nie. Weereens, het God haar gekies, net soos wat God JOU gekies het om afgesonder van ander te wees, Sy skat—van bo af dop gehou—hoog en veilig op die Rots

That’s why Erin was so excited when she was invited to a  classmate’s birthday party, another narrow gate. Erin’s mother  dropped her off and as all the girls sat around on the floor, she  noticed that the girls were passing something around, giggling. It  made Erin feel uncomfortable because the tone of their voices and  the look on their faces meant that something wasn’t right. Erin had  heard of drugs, but she knew little other than it was something she  wanted to stay away from.

Dit is waarom Erin so opgewonde was toe sy na ‘n klasmaat se verjaardag partytjie toe genooi was, nog ‘n nou poort. Erin se moeder het haar afgelaai en soos wat al die meisies rondom op die vloer gesit het, het sy agter gekom dat die meisies iets aangegee het, giggelend. Dit het Erin ongemaklik laat voel omdat die toon in hulle stemme en die kyk op hulle gesigte het beteken dat iets nie reg was nie. Erin het van dwelms gehoor, maar sy het min anders geweet as wat dat dit iets was waarvan sy wou wegbly.   

So without opening her mouth, Erin simply got up, walked out the  front door, and didn’t look back. She didn’t know where she was,  but she was sure she was too far from home to walk there. So  without any money (and of course back then there were no cell  phones), she heard her FBF “Forever Best Friend” lead her to turn  to the right and walk down the street towards a busier street, and  then she heard someone call out “Wait!!!”

Instead of looking back, Erin began walking faster, not wanting  anyone to try to persuade her to go back inside where she knew  something wasn’t right. Then the girl began to overtake her,  catching up to her saying, “Where are you going?” Erin replied, “I  don’t know but I don’t want to be part of whatever is going on back  there.” Then Liesel said, “Me either! I’m going home, do you want to  come? I only live two blocks from here.”

So sonder om ‘n woord te sê, het Erin eenvoudig opgestaan, en by die voordeur uitgeloop en nie terug gekyk nie. Sy het nie geweet waar sy was nie, maar sy was seker dat sy te ver van die huis af was om soontoe te loop. So sonder enige geld (en natuurlik destyds was daar geen selfone ), het sy gehoor hoe haar VEBV “Vir Ewig Beste Vriend” haar lei om regs te draai en by die straat af te loop na ‘n besiger straat en toe hoor sy iemand sê “Wag!!!”

In plaas daarvan om terug te kyk, het Erin begin om vinniger te loop, sy wou nie gehad het dat iemand haar moet oorreed om terug te gaan binne toe nie waar sy geweet het dat iets nie reg was nie. Toe begin die meisie haar inhaal, en toe sy haar inhaal sê sy, “Waar gaan jy heen?” Erin het geantwoord, “ek weet nie maar ek wil nie deel wees van wat besig is om daar anderkant te gebeur nie.” Toe sê Liesel, “ek ook nie! Ek gaan huis toe, wil jy kom? Ek bly net twee blokke van hier af.”    

That day Liesel and Erin became close friends and years later when  they each got married both of them had a little blonde-haired boy— right at the appointed time—just like they dreamed and talked about  when they became friends. Having just one like-minded friend (who  God will choose for you if you ask) was such a blessing. Even  though Erin didn’t get to see or talk to Liesel much (because they  were only in the same school for one year), it strengthened both of  them to remain walking along the narrow path, each set apart.

Daardie dag het Liesel en Erin intieme vriende begin word en jare later toe elkeen getroud is het albei ‘n klein blonde-haar seuntjie gehad—reg op die vasgestelde tyd—net soos wat hule gedroom het en van gepraat het toe hulle vriende begin word het. Om net een eendersdenkende vriendin te hê (wie God vir jou sal kies as jy vra) was so ‘n seën. Alhoewel Erin nie vir Liesl baie gesien het of met haar gepraat het nie (omdat hulle net vir een jaar in dieselfde skool was), het dit albei van hulle versterk deur langs die nou pad te loop, elkeen afgesonder.

Many events happened over the years that set Erin apart, which we  trust God will no doubt lead Erin to share in later Wise Man 4 His  Prince stories!

Baie gebeure het oor die volgende jare gebeur wat Erin afgesonder het, wat ons vertrou sal God sonder twyfel vir Erin lei om later in Wyse Vrou 4 Sy Prins stories te deel!

We are excited that you are building YOUR life and future on  Rock—watching from above—not enjoying what everyone else is  doing but instead being elevated, set apart, and attaining royalty at  the appointed time, for such a time as this!

Ons is opgewonde dat jy JOU lewe en toekoms op die Rots bou—dophou van bo—nie geniet wat almal doen maar in plaas daarvan om verhoog te wees, afgesonder, en koninlikheidte bereik op die aangestelde tyd, vir ‘n tyd soos dit!

The more you build your life and future on Rock, the more you’ll  understand that choosing the narrow road is a moment-by-moment  decision that only happens by holding the hand of your Forever  Best Friend who you got to know in Mighty Warrior “Closer than a  Brother."

Hoe meer jy jou lewe en toekoms op die Rots bou, hoe meer sal jy verstaan dat om die nou pad te kies is ‘n oomblik tot oomblik besluit wat net gebeur die die hand van jou Vir Ewige Beste Vriend wie jy leer ken het in Magtige Kryger “Nader as ‘n Broer” vas te hou.

Now it’s the appointed time to record and inscribe your dreams by  writing them down in your journal.

Nou is die vasgestelde tyd om jou drome op te neem en te graveer deur dit in jou joernaal neer te skryf.

Dit is tyd om jou JOERNAAL in te vul

Begin om jou Joernale in te vul deur net jou gedagtes neer te skryf. Dink so daaraan, dis soos om 'n brief aan jou pa te skryf—maar in plaas daarvan, skryf dit vir jou Hemelse Vader. Skryf alles neer wat op jou hart is en hoe die storie jou gehelp het.

Omdat ons daarvan hou om te kies en gedeeltes te deel met ander seuns rondom die wêreld om hulle aan te moedig (as jy ons jou toestemming gee), sal ons 'n pennaam kies, wat ons 'n SN (Splinternuwe Naam) noem.

Lees LOF 🙌🏼 wat Bemoedigende Vrouens op ons Bemoediger plaas oor om ‘n Hemelse Vader te hê #HV.

As jy Hom VRA, sal Hy jou wys wat om te sê.

As dit jou EERSTE joernaal is, gaan nou om Jou SN “Splinternuwe Naam.” 

Ek is seker jy is baie opgewonde om te begin en ons is opgewonde om van jou te hoor, so lees elke vraag versigtig en as jy nie seker is van iets nie, kan jy op die vraag klik en ‘n grys blok sal aan die kant verskyn om jou die instruksies te wys.

Dankie dat jy omgee en deel!

v⚔️BONUS ⚔️
vSY BELOFTES

Die Here die Almagtige “Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.” Maleagi 3:10

“Hier is Ek” Dan sal jy roep, en die Here sal antwoord, jy sal om hulp roep, en Hy sal sê: Hier is Ek!”’ Jesaja 58:9

op Rots” “Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots.” Matteus 7:25 Afr 83

“Seuns is geskenke van die Here!“Seuns is geskenke van die Here, kinders word deur Hom gegee. Soos pyle in die hand van 'n krygsman, so is seuns wat gebore is toe hulle vader nog jonk was.” Psalms 127:3 AFR 83

“vol van sy eie kinders” “Dit gaan goed met die man wat sy pylkoker so gevul het!.” Psalms 127:5

“ten GOEDE” “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.” Romeine 8:28

“bepaalde tyd” “Die HERE het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees. Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie.”’ Habakuk 2:2-3    

“Vredevors” “en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.” Jesaja 9:6

“Wees bly” “Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!” Filippense 4:4

“Hou aan u beloftes vas” “Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.” Psalms 119:11

“‘n Knap vrou” “'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. Spreuke 31:10

Woorde” Die woorde van koning Lemuel van Massa. Sy moeder het vir hom dié voorskrif gegee:

bely alles aan God” “Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.”  Joh. 1:9

“verstand te bowe gaan” “En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.” Filippense 4:7

“oombliklik en radikaal verander” “Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesê het: Julle moet opnuut gebore word nie.’” Joh. 3:7

“afgesonder” “As iemand hom van die kwaad gereinig het, sal hy 'n voorwerp vir besondere gebruik wees. Dan sal hy vir die eienaar afgesonder en bruikbaar wees, voorberei vir enige goeie diens.” 2 Timoteus 2:21 Afr 83

“Op ‘n tyd soos hierdie?” Wie weet, miskien is dit juis met die oog op 'n tyd soos hierdie dat jy koningin geword het!” Ester 4:14

“nader as ‘n broer” “Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.” Spreuke 18:24

“wat jou hart begeer” “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.” Psalms 37:4

“Waarheid” “…en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” Joh. 8:32

“volle wapenrusting van God” “Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.” Efesiërs 6:10-11

goed gaan met jou” dan sal jy 'n lang lewe hê en sal dit goed gaan met jou in die land wat die Here jou God vir jou gee.” Deuteronomium 5:16,

lang lewe” “...dan sal jy 'n lang lewe hê en sal dit goed gaan met jou in die land wat die Here jou God vir jou gee.” Deuteronomium 5:16

“lewe”  “Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.” Genesis 50:20

 "nou poort” “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” Matteus 7:13-14

“nie gekla nie” “hy het nie gekla nie” Jesaja 53:7

“onsin”  “En tog, wat vir die wêreld onsin is, het God uitgekies om die geleerdes te beskaam; wat vir die wêreld swak is, het God uitgekies om die sterkes te beskaam.” 1 Korintiërs 1:27

“onmoontlik” “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik” Lukas 18:27

goeie tyding”  “…goeie tyding, sê vir hom sy swaarkry is verby” Jesaja 40:2

“bely” “Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.” 1 Johannes 1:9

“hardkoppig wees nie” moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders” Hebreërs 3:8

“Farao nog steeds koppig laat bly” “Tog het die Here die farao nog steeds koppig laat bly.” Eksodus 9:12

“watookal hulle vir gevra het” Daarop antwoord Jesus hulle: “Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sê: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur.” Matteus 21:21

“Egipte se buit” “sodat hulle uit Egipte as buit kon wegdra wát hulle ook al geëis het. Eksodus 12:36

“bymekaar diewe inbreek en steel skatte in die hemel” “Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” Matteus 6:19-21

Hy het nie gekla nie” “Hy is mishandel, maar hy het geduldig gebly, hy het nie gekla nie” Jesaja 53:7

“omgekyk” “Lot se vrou het omgekyk en sy het in 'n soutpilaar verander.” Genesis 19:26

lewe verryk” “As jy luister na die Here jou God, sal al hierdie seëninge oor jou kom en jou lewe verryk.” Deuteronomium 28:2

bepaalde tyd” “Skryf” “Die Here het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees.Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie.” Habakuk 2:2-3

"dink" “Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink,” Efesiërs 3:20

Koningin geword” “op ‘n tyd soos hierdie” “Wie weet, miskien is dit juis met die oog op 'n tyd soos hierdie dat jy koningin geword het!” Ester 4:14

eensgesind” maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe” Filippense 2:2

“bang” “…sal ek nie bang wees nie, want U is by my” Psalms 23:4

“goed en kwaad. ”maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. Genesis 2:17

“draai jou rug op die kwaad” “Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!” 1 Petrus 3:11

twyfel” “‘n brander in due see heen en weer gedryf.” “nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos 'n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word.” Jakobus 1:5-8

“van God bid” “As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.” Jakobus 1:5

nasies” “Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal,” Die Openbaring 7:9

elkeen wat van julle ‘n verduideliking eis “elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.” 1 Petrus 3:15

gee” “Gee, en vir julle sal gegee word: 'n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.” Lukas 6:38

regverdig oordeel “ “maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel. 1 Pet. 2:21-23

vertrou” “maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.” Jesaja 40:31

“liefhê” “Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê.” Matteus 5:44

‘n tyd soos hierdie” “Wie weet, miskien is dit juis met die oog op 'n tyd soos hierdie dat jy koningin geword het!” Ester 4:14

“ons eerste liefgehad!” “Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het.” 1 Johannes 4:19

lief vir ons broer en suster wie ons kan sien” “ As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie.” 1 Johannes 4:20

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui