HOU JOU Oë GEFOKUS OP HOM

Terwyl ek werk toe ry en ‘n motor doodstop voor my in die verkeer, besluit ek net daar en dan dat ek ‘n keuse het of ek iets gaan sê of my vrede vir die dag gaan hou. En dit pas so mooi in by vandag se oordenking dat ons, ons oë op Hom gefokus moet hou, selfs in jou beproewing:

Geliefde, hou jou oë en gedagtes gefokus op die rede vir jou beproewing.

March

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “HOU JOU Oë GEFOKUS OP HOM”

  1. So waar Janine!! Ek het ook vandag se My Beloved baie geniet en dit het my ook herinder dat in die lewe se irritasies en frustrasies kan net hy ons help as ons hom vra 🙏

    Ek het fit hurt her team hierdie stukkie het baie vir my gepraat:

    Prakties gesproke, op ‘n stadium in jou stryd om die teëspoed in jou lewe of die irritasie wat jou vandag teister te oorkom, sal jy hiertoe kom, dat daar niemand buiten die Here is wat jou kan help nie.

  2. Liefste Atarah ek stem saam jou, dis net Hy wat ona op die ou end kan help en ekt aelf beleef as ek my oë van my Hemelse Man afhaal dan word ek moedeloos.

  3. Dankie Janine! Ja ons het die keuse, gaan ons reageer of gaan ons dit vir Hom gee! En vandat ek geleer het om alles vir Hom te gee, is my stresvlakke nie net laer nie 🤣, dinge werk net soveel beter uit as Hy dit vir ons oplos! Ons kan net stil wees, Hy sal vir ons baklei!

    1. Myne ook liefste Adina en laat ek eerlik wees en soms wanneer ek nie als oor gee nie dan is ek sommer weer gestres maar ja dan gee ek dit weer oor aan my HM en dadelik voel als net weer beter.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui