HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 15

Uittreksels uit die boek Herstel Jou Huwelik

Hoofstuk 15 "Venster van die Hemel Oopmaak"

“Beproef My tog hierin, sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seĂ«n sal uitstort nie.” —M3:10

Hierdie is ‘n baie kragtige verklaring van God. NĂȘrens in die Bybel sĂȘ God vir ons dat ons Hom moet beproef nie, behalwe in hierdie vers. Wat is dit wat God sĂȘ sal die oorsaak wees dat Hy die vensters van die Hemel oop maak en Sy seĂ«ninge in oorvloed oor ons te stort?

“Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seĂ«n sal uitstort nie’” (Mal. 3:10).

Verstaan Tiendes

Dit is ironies dat so baie Christene verkeerdelik glo dat hulle nie kan “bekostig” om hulle tiendes te gee en God te seĂ«n daarmee nie. Die waarheid is dat hulle eenvoudig te vasgevang is in ‘n bose sirkel wat slegs gehoorsaamheid en geloof kan genees. Hulle kan nie bekostig om te gee nie want hulle beroof God om sy mense te betaal, maar eintlik beroof hulle hulleself van `n finansiĂ«le seĂ«ning!

Ek moet erken dat ek een van hulle was en ek het volgehou dat ek dit nie kan bekostig nie, ek is dan ‘n enkelma wat geen finansiĂ«le hulp kry nie. Ek was so verkeerd, want alles behoort dan aan ons wonderlike God en die dag wat ek net oorgegee het en die Here vertrou het, het my hele lewe verander. Ek het net laas week genoem dat dit selfs voel of die vensters van die Hemel selfs oor my kinders oopgemaak is. En so baie Christene verkies om nie oor hierdie beginsel te praat nie, maar onthou God het nie ons geld nodig nie, Hy vra dit van ons, sodat die venters van die Hemel vir ons oopgemaak word. En as jy bang is soos ek was, laat die Here jou lei, net soos wat Hy my gelei het.

Lees asseblief meer oor tiendes:

https://uiteindelikhoop.com/mylpaal-1-tiendes/

Getuienisse oor tiendes:

https://uiteindelikhoop.com/ek-het-my-tiende-gegee/

https://uiteindelikhoop.com/tel-my-seeninge/

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui