Lees Alicia se HERSTELDE Huwelik getuienis,

"Dit is Soos 'n Feëverhaal wat Waar Geword Het"

Hierdie getuienis was geneem uit een van ons vele
Deur Die Woord van Hulle Getuienis boeke
om JOU te help
om enige twyfel of vrees te oorkom
in God se vermoë en begeerte om
JOU Huwelik te Herstel!

AFR-NEW-COVER-WRYM-Front

Hoofstuk 15 “Vensters van die Hemel Oopmaak” 
 

“Beproef My tog hierin,
sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare,
of Ek vir julle nie die vensters
van die hemel sal oopmaak en
op julle 'n oorvloedige seĂ«n sal uitstort nie.”

—Maleagi 3:10

Hierdie is ‘n baie kragtige verklaring van God. NĂȘrens in die Bybel sĂȘ God vir ons dat ons Hom moet beproef nie, behalwe in hierdie vers. Wat is dit wat God sĂȘ sal die oorsaak wees dat Hy die vensters van die Hemel oop maak en Sy seĂ«ninge in oorvloed oor ons te stort?

“Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seĂ«n sal uitstort nie’” (Mal. 3:10).

Sien jy dit? Om jou tiende na die skathuis te bring sal meebring dat God die vensters van die Hemel oopmaak en Sy seëninge oor jou lewe uitstort!

Baie Christene probeer wegskram daarvan om soveel moontlik van hierdie belangrike beginsel te leer, maar moet dit asseblief nie mis kyk nie! God wil hĂȘ dat ons moet getrou en gehoorsaam moet wees in alle dinge, en wanneer ons kies om ongehoorsaam te wees in een area van ons lewe, dan vloei dit oor na ander areas van ons lewens ook.

Wat beteken dit om ‘n tiende te gee? Dit is om 10 % van jou wins / salaris terug te gee aan God.

Ons gemeenskap in geheel is onbewus van hierdie beginsel. Baie kerke faal hulle lede deur hulle te weerhou van die belangrike lering rondom tiendes. Hoekom is dit so ernstige saak? Want God word kwaad as ons faal om aan Hom terug te gee wat geregtiglik aan Hom behoort. “Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wĂȘreld en die wat daarin woon” (Ps. 24:1). Om jou tiende te gee is ‘n gebaar van aanbidding.

Daar is te veel Christene wat in armoede lewe of met net soveel skuld as ‘n ongelowige. God wil elke gelowige “die kop maak en nie die stert” nie. Hy wil hĂȘ jy moet “bo” en nie “onder” skuld of enige iets anders wees wat jou lewe beheer. (Deut. 28:13). Ons word vertel, “Wees aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hĂȘ . . .” (Rom. 13:8). “Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is ‘n slaaf van die man wat uitleen” (Spr. 22:7).

Die meeste Christene is met so baie geseĂ«n, veral as ons kyk na ander nasies en die vlak van armoede waarin meeste van die mense in die wĂȘreld lewe. Ons spandeer ons inkomste op plesier terwyl ons kerke, sendelinge en bedienings finansieel sukkel om deur te kom. Hoekom? Want ons probeer vashou aan dit wat nie geregtiglik ons s’n is nie.

Ons vat maar gee min terug. “Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai. Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief” (2 Kor. 9:6,7).

Ons vra en wonder hoekom ons nie ontvang nie. “Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring” (Jak 4:3).

God wou sy mense seĂ«n, maar hy het nie want hulle was ongewillig om na Sy Skathuis te bring. Hy sĂȘ vir hulle in Hag. 1:6–7, “Julle het baie gesaai, maar min ingebring; julle het geĂ«et, maar nie tot versadiging nie; julle het gedrink, maar nie genoeg gekry nie; julle het jul geklee, maar nie warm geword nie; en wie hom vir loon verhuur, verhuur hom om dit in ‘n stukkende beurs te steek. So sĂȘ die Here van die leĂ«rskare: Gee ag op wat julle wedervaar het!”

“Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die HERE van die leĂ«rskare. Ter wille van my huis wat in puin lĂȘ, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop” (Hag. 1:9).

Verstaan Tiendes

Dit is ironies dat so baie Christene verkeerdelik glo dat hulle nie kan “bekostig” om hulle tiendes te gee en God te seĂ«n daarmee nie. Die waarheid is dat hulle eenvoudig te vasgevang is in ‘n bose sirkel wat slegs gehoorsaamheid en geloof kan genees. Hulle kan nie bekostig om te gee nie want hulle beroof God om sy mense te betaal, maar eintlik beroof hulle hulleself van `n finansiĂ«le seĂ«ning!

Dis juis wanneer ons finansieel swaarkry dat God ons vra om te gee. Die Christene in MacedoniĂ« het hierdie beginsel om te gee verstaan en aangewend. “Dat onder baie beproewing deur verdrukking hulle oorvloedige blydskap by hulle diepe armoede oorvloedig was in hulle ryke milddadigheid” (2 Kor. 8:2). Dit klink ‘n bietjie soos baie van ons, nie waar nie?

Hoekom 10%?

Die woord tiende in HebreĂ«rs is “ma‘asrah,” wat vertaal kan word as “’n tiende.” So wanneer God met ons in Sy Woord praat van “tiende,” sĂȘ Hy dat ons ‘n tiende aan Hom moet gee.

Hoekom moet ek eerste my tiende gee, voordat ek my rekeninge betaal?

Dit is die beginsel van die “eerste vrugte” van ons arbeid. Deuteronomium 18:4 vertel ons, “Die eerstelinge van jou koring, jou mos en jou olie en die eerstelinge van die skeersel van jou kleinvee moet jy aan hom gee.” Dan, in Eksodus 34:24 en 26, sĂȘ God, “Want Ek sal nasies voor jou uitdrywe en jou grondgebied uitbrei . . . Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die HERE jou God bring.”

Dit word weereens bevestig in die Nuwe Testament wanneer Jesus ons vertel in Matteus 6:33, “Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.”

Waar moet ek my tiende gee?

Maleagi 3:10 sĂȘ vir ons, “Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seĂ«n sal uitstort nie.”

Jou skathuis is waar jy geestelik gevoed word. Baie Christene maak die fout om te gee waar hulle nie geestelik gevoed word nie of gee eerder waar hulle sien daar nood is-maar dit is dwaasheid. Dit is soos om na ‘n restaurant te gaan, ‘n maaltyd te bestel maar wanneer die rekening kom dan vertel jy die kassier dat jou eerder vir die restaurant onder in die straat sal gee wat nie so goed doen nie!

Indien jy ‘n kerk waar jy geestelik gevoed word, bywoon, dan behoort jy ten minste ‘n tiende van jou inkomste daar te gee. Dit beteken as jy ‘n ander kerk bywoon en gelei voel om in ons bediening in te saai (of enige ander bediening of sendings organisasie) dan is dit ‘n offerande “bo en behalwe” jou tiende. Ons wil nie van jou kerk steel om in ons bediening in te saai nie “want dit sal nie-winsgewend wees vir jou nie” (Heb. 15:17).

Alhoewel baie van ons ledemate wat nie ‘n kerk bywoon nie (vir verskeie redes) en gevoed word deur ons bediening gee hulle tiendes deur in die restorasie van huwelike insaai, sedert dit die plek is waar hulle geestelike gevoed word.

Weereens, soos ek jou dwarsdeur die boek bemoedig, soek God. Dit geld vir alles, insluitende jou finansies. Wees gehoorsaam en gelowig aan Hom!

Moenie die fout maak om al die beginsels getrou na te volg maar tog nalaat om jou tiende te gee nie, en vind jou huwelik word nie gerestoreer nie aangesien jy God beroof.

Onthou, Maleagi 3:8,9 sĂȘ vir ons, “Mag ‘n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sĂȘ: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. Met die vloek is julle belaai, en tog beroof julle My, julle, die hele nasie!”

Maar sedert ek nie onder die wet staan nie en ek lewe deur genade, is 10% nie meer `n vereiste nie, is dit?

God se genade verdien dat ons meer gee, nie minder nie. Ons het sy vergifnis ontvang, Sy genade, Sy liefde en Sy opoffering deur Sy bloed waardeur ons deelnemers is van Sy glorie, dit sal ons gewillig maak om meer te gee en definitief nie minder nie.

“Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee. (Matt. 10:8)”

“Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?” (Rom. 8:32).

Hoewel, “Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai. Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief” (2 Kor. 9:6).

Beginsels van Rentmeesterskap

Soos ons gesien het, is tiendes ‘n belangrike beginsel in die Bybel. God verwag van ons om ‘n gedeelte aan Hom terug te gee van wat hy so vrygewiglik aan ons gegee het. Alles wat Hy vir ons gegee het is steeds syne. Ons is Rentmeesters wat Hy toevertrou om vir die aarde en alles daarin te sorg. Hoe ons te werk gaan met dit wat Hy aan ons toe vertrou het-ons geld, ons talente, ons tyd-demonstreer ons gehoorsaamheid aan Sy Woord, ons vertrou in Sy belofte om te voorsien en die belangrikste, ons geloof in Hom.

Die manier hoe jy jou finansies sien en hanteer is die basiese van jou Christelike groei en die begrip van God se beginsels van rentmeesterskap sal jou help om volwasse te raak in jou geestelike pad en die nalatenskap van seëninge wat God vir jou lewe het.

Soos jy tot dusver in hierdie boek gelees het, deel God met baie areas in jou lewe wat direk jou huwelik beinvloed. Restore Ministries wil geestelike groei aanmoedig in alle areas van jou lewe. Dit is nie genoeg om eksklusief te konsentreer op slegs huweliks beginsels nie, maar weereens gebruik God hierdie toets in jou huwelik om jou te verander meer na Sy beeld soos jy nuwe beginsels leer en nuwe prioriteite stel in jou lewe.

Die rykdom van God is nie vir ons om “ryk te word” op die manier waarop die wĂȘreld rykdom soek nie, maar instede is Sy seĂ«ninge deel van ons erfenis. God wil ons seĂ«n (Jer. 29:11) solank Hy weet ons gebruik ons erfenis wys sonder om toe te laat dat rykdom ons ruineer. Om `n motor vir `n kind te gee wat te jonk is, sal sekerlik in `n tragedie eindig. Eers wanneer die ouer volwassenheid sien by die kind is die ouer gewillig om die sleutels aan die kind te gee.

God wil hĂȘ ons moet ‘n volwasse houding hĂȘ teenoor geld want dit het die krag om ons vermoĂ« om wyse besluite te maak te affekteer. “Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie: Hou valsheid en leuentaal ver van my af; gee my nie armoede of rykdom nie, laat my geniet die brood wat vir my bestem is; dat ek nie, as ek oorversadig geword het, U verloĂ«n nie, en sĂȘ: Wie is die HERE? En dat ek nie, as ek arm geword het, steel en my aan die Naam van my God vergryp nie” (Spr. 30:7–9).

Dit is tog duidelik dat dit God se begeerte is om Sy kinders te seen. Hier is nog verse wat God se hart openbaar teenoor jou as een van Sy eie:

“Die seĂ«n van die HERE--dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie” (Spr. 10:22).

“Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe” (Spr. 22:4).

“en deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare en lieflike goed” (Spr. 24:4).

“’n Betroubare man is ryk aan seĂ«ninge; maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie ongestraf bly nie” (Spr. 28:20).

Hierdie verse wys dat daar voorwaardes is vir finansiĂ«le seĂ«ning (geestelike volwassenheid) en dat dit waarlik ‘n hartsaak is (`n gebrek aan gierigheid).

Almal van ons wil God se seĂ«ning op ons lewe hĂȘ, maar het jy geweet dat hoe jy finansiĂ«le seĂ«ninge hanteer speel `n groot rol hoe jy groei in God en tot watter mate God in jou lewe kan werk?

“Niemand kan twee here dien nie; want ĂČf hy sal die een haat en die ander liefhĂȘ, ĂČf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God Ă©n Mammon dien nie! (misleidende rykdom, geld, besittings, of wat ook al vertrou word)” (Matt. 6:24).

“Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou; en hy wat onregverdig is in die minste, is ook in die grote onregverdig. As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal julle die ware goed toevertrou? En as julle nie getrou was in ‘n ander se goed nie, wie sal aan julle jul eie gee?” (Luk. 16:10–11).

Om in ons vermoĂ« te groei om deur God gebruik te word, wat geestelike rykdom is en die groter dinge (om God se krag en teenwoordigheid in ons lewens te hĂȘ) hang gedeeltelik af hoe ons finansies hanteer.

Om dit verder te bewys, daar is ongeveer 500 verwysings in die Bybel na gebed, maar daar is meer as 2000 verse wat verwys na ons finansies! Addisioneel tot die geestelike wette wat deur God in plek gestel is toe God die heelal (sien hoofstuk 1) geskep het, het God ook finansiële wette ingestel, wat Hy met ons deel in

Sy Woord. Dit is tot ons voordeel dat ons die wette navolg ander lei dit tot nagevolge as ons dit nie doen nie. Dit maak nie saak of ons nie kennis gedra het daarvan of net eenvoudig besluit het om dit te ignoreer nie. Hierdie wette, nes swaartekrag bestaan en kan nie gedebatteer word nie.

Beginsel #1: Ons maai wat ons saai.

Een van die mees belangrikste beginsels van eienaarskap is saai en maai. Om ‘n oes in te samel moet ons eers saai. Daar is baie skrifte wat ons insig gee in die onderwerp van saai en maai. Hier is net ‘n paar:

“Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai” (2 Kor 9:6).

“Die wat met trane saai, sal met gejubel maai” (Ps. 126:5).

“Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai” (Gal. 6:7).

“Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai” (Gal. 6:8).

“En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie” (Gal. 6:9).

Wanneer ons saai met die kennis van hierdie beginsel en met geloof in die Here en Sy Woord, moet ons verwag om `n oes in te samel waar ons gesaai het. Dit is baie opwindend!

Geen boer sal die tyd of geld gebruik om te saai as hy nie ‘n verwag om ‘n oes in te samel nie. Om by te voeg, as hy ‘n mielies wil oes, sal hy mielies saai. En as hy koring wil oes, sal hy koring saai.

So, as jy vriendelikheid wil oes, saai dan vriendelikheid. As jy vergifnis wil oes, saai dan vergifnis. As jy restorasie van jou huwelik wil oes, saai dan in restorasie en verwag `n oes, want God se beginsels en Sy beloftes is waar en Hy is getrou!!!!!

Ons kan ook God se belofte glo wat sĂȘ as ons in Sy werk saai dat ons belĂȘ in ons ewige toekoms. “Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees” (Matt. 6:19–21). Meer belangrik, wat ons met ons geld hier op aarde doen is ‘n aanduiding waar ons harte lĂȘ.

“En mag Hy wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem, sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk” (2 Kor. 9:10–11).

Met ander woorde, as God ons ‘n oorvloedige oes gee, is dit nie om selfsugtig te wees en dit vir onsself te hou nie, maar dat ons nog meer kan saai in die Koninkryk van die hemel.

Die skatryk Christene van vandag is die kanale wat bedieninge aan die gang hou, want sendelinge na vreemde lande stuur en ons kerke laat floreer sodat hulle die verlorenes vir God kan bereik. Hulle gebruik nie hulle geld vir hulle eie gerief nie, maar het gevind om te gee vir die werk van God, het hulle ware vreugde en tevredenheid gevind.

Christene moet tevredenheid vind in enige en alle situasies. Die apostel Paul herinner ons in Filippense 4:12: “Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hĂȘ; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hĂȘ sowel as om gebrek te ly.” Daar is beslis tye wanneer God Sy heiliges roep om te deel in leiding, marteling of armoede (soos die arme weduwee wat twee munstukke gegee het—alles wat sy gehad het) sodat Hy kan verheerlik word. Wanneer Hy ons roep om te deel in armoede of leiding, gee Hy ons die genade om dit met vreugde en danksegging te verdra (en sonder om te murmureer en te kla).

Alhoewel, armoede en skuld trek gewoonlik nie die belange of aandag van jou familie, vriende en bure nie. Ons moet by ander getuig sonder om hulle te preek of hulle lewens te veroordeel deur toe te laat om God in ons lewens te sien. “Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense . . .” (2 Kor. 3:2). Ons moet die vrugte demonstreer van wie ons Vader is. Ons moet vrede hĂȘ ten spyte van probleme, ons vyande seen, vryelik vergeef en in oorvloed wandel.

“. . . en laat hulle altyddeur sĂȘ: Groot is die HERE wat ‘n welbehae het in die vrede van sy kneg!” (Ps. 35:27).

Beginsel #2: Alles behoort aan God.

Psalm 24:1 (NIV) sĂȘ eenvoudig, “Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan . . .” Alles wat ons het behoort aan God.

“Aan U, HERE, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, HERE, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles” (1 Kron. 29:11).

“Aan My behoort die silwer en aan My die goud, spreek die HERE van die leĂ«rskare” (Hag. 2:8).

Alles wat ons het, is aan ons geleen-ons is rentmeesters. Weereens is dit hoe ons dit wat aan ons toevertrou is, hanteer (soos verduidelik in Lukas 16) wat sal bepaal of Hy ons seën met meer of dat Hy gaan wegneem wat ons reeds het.

Beginsel #3: God voorsien alles.

“. . . en jy in jou hart dink: My krag en die sterkte van my hand het vir my hierdie rykdom verwerwe. Maar dink aan die HERE jou God, dat dit Hy is wat jou krag gee om rykdom te verwerwe, dat Hy sy verbond kan bevestig wat Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het, soos dit vandag is. Maar as jy nogtans die HERE jou God vergeet en agter ander gode aan loop en hulle dien en voor hulle neerbuig, dan verseker ek julle vandag dat julle sekerlik sal omkom” (Deut. 8:17–19).

“Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit U hand het ons dit aan U gegee. Want ons is vreemdelinge en bywoners voor u aangesig soos al ons vaders; ons dae op die aarde is soos 'n skaduwee, en daar is geen verwagting nie. HERE onse God, hierdie ganse rykdom wat ons berei het om vir U, vir u heilige Naam, ‘n huis te bou—dit kom uit U hand en dit behoort alles aan U” (1 Kron. 29:14–16).

“En my God sal elke behoefte van julle vervul na Sy rykdom in heerlikheid deur Christus” (Fil. 4:19).

Of jy dit verdien het deur jou werk of dit aan jou gegee is, wie is die Bron van alles wat jy het? God.

Beginsel #4: God wil die eerste gedeelte hĂȘ van wat Hy aan jou gee.

Baie Christene gee aan hulle kerk en ander liefdadigheidsorganisasies maar is nie geseënd nie want hulle verstaan nie hierdie belangrike beginsel nie. God is duidelik deur die hele Bybel en Hy wil eerste wees in alle areas van jou lewe.

As jy rekeninge betaal voordat jy eers Sy gedeelte teruggegee het, is God nie eerste in jou lewe nie en sal jy die seĂ«ning mis. Ons het geleer in hoofstuk 5, “Eerste Liefde,” dat God van ons verwyder wat ons bo Hom stel.

“Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos” (Spr. 3:9). Die beginsel is duidelik, ons moet eerste vir God gee.

Baie keer as Christene begin oorweeg om hul tiendes te gee, kan hulle onmoontlik sien hoe hulle dit kan doen aangesien hulle nie met hulle geld gaan uitkom nie. Dit is omdat hulle onoplettend is wat besig is om te gebeur met hulle finansies. Haggai 1:9 sĂȘ dat God “blaas weg” wat jy huis toe bring en Hy laat die sprinkaan kom en neem wat geregtiglik aan Hom behoort.

“Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle ‘n oorvloedige seĂ«n sal uitstort nie. Ek sal ook die sprinkaan vir julle afweer, sodat hy die opbrings van julle grond nie sal verwoes nie; ook die wynstok op die land sal vir julle nie onvrugbaar wees nie, sĂȘ die HERE van die leĂ«rskare” (Mal. 3:10–11).

Elke maand het Christene “onverwagte” uitgawes, soos herstelwerk en ander behoeftes wat hulle nie voorsien het nie. Maar dis slegs omdat hulle nie bewus is van hierdie beginsel nie. Want as God eerste is in jou lewe-eerste in jou hart, eerste in jou dag en eerste in jou finansies—dan (en slegs dan) sal God vir jou die vensters van die Hemel oopmaak, en ‘n seĂ«ning uitstort wat oorvloedig is, and getrou die “sprinkaan vir jou vermaan.”

Hulle wat hulleself verneder deur hulle tiende en offerandes aan God te gee sal hulleself verbly in oorvloedige welvaart. “Die ootmoediges daarenteen sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede” (Ps. 37:11). Sy Woord vertel ons, “Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde” (Spr. 13:21).

Beginsel #5: Wat doen jy met jou eerste gedeelte bepaal wat God met die res gaan doen

Toe God vir Abraham sy Seun gevra het, het hy hom nie teruggehou nie; met die resultaat het God vir hom gesĂȘ, “want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie. . . . omdat jy dit gedoen het en jou seun, jou enigste, nie teruggehou het nie, dat Ek jou ryklik sal seen . . .” (Gen. 22:12, 16).

God het vir die weermag wat Jerigo ingeneem het gesĂȘ dat hulle nie mag die buit van die eerste stad neem nie, dan sal God die res aan hulle gee. God wil altyd eerste wees om ons harte te toets. “Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die goud, maar die HERE toets die harte” (Spr. 17:3). Alhoewel een van die soldate, Akin, kon dit nie weerstaan nie en het van die buit geneem. Toe hulle die volgende stad, Ai moes inneem was hulle verslaan en Ai was baie kleiner en moes makliker oorwin word. (Sien Joshua 6.)

Hierdie beginsel is nie net vir jou finansies nie, of vir jou restorasie nie, maar vir elke area in jou lewe. As ons faal om eerste vir God te gee, dan beroof ons God waarvoor Hy vra. Hy wil geen ander gode bo Hom hĂȘ nie: nie ons geld, ons gade, ons huwelike of ons beroepe nie. Wat jy doen met die eerste van alles sal bepaal wat God met die res doen- dit seĂ«n of vervloek.

Is jy in `n finansiële krisis?

“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word” (Matt. 6:33).

Het jy God gesoek omtrent jou finansies. In Fil. 4:19, leer die Bybel ons duidelik dat dit God is wat in al ons behoeftes sal voorsien. Hoewel, as ons na ander gaan met ons behoeftes eerder as om God te soek-as ons faal om Hom eerste te soek-dan sal “al hierdie dinge” nie bygevoeg word nie.

Volg jy die beginsels vir finansĂ«le sekuriteit wat in God is? Die Skrifte onderrig ons dat ons moet tiendes gee om “met baie gevul te word” en “oorvloei” (Spr. 3:9–10). Ons word ook aangemoedig om te “saai” as ons wil maai. (Gal. 6:7, 2 Kor. 9:6). Saai jy en gee jy getrou jou tiende? Neem die tyd en lees hierdie Skrifte oor en oor, bid dan dat God jou sal wys hoe Hy jou wil verander in hoe jy op Hom vertrou terwyl hy Sy opdrag aan alle gelowiges vervul en dit is deur ‘n gedeelte aan Hom terug te gee.

As jy getrou jou tiende gee en steeds in ‘n finansiĂ«le krisis verkeer, maak seker dat jy God se wette volg. Daar is baie verwysings in die Skrif vir aksies wat tot armoede lei, insluitende om nie te vra nie, (Jak 4:2), om te vra met die verkeerde motiewe (Jak 4:3), owerspel (Spr. 6:26), drankmisbruik of gierigheid (Spr. 21:17, Spr. 23:21), luiheid (Spr. 10:4, Spr. 14:23, Spr. 28:18–20), om nie vermaning en korreksie te aanvaar nie. (Spr. 13:18), oorhaastige besluite te maak (Spr. 21:5), die armoediges te onderdruk (Spr. 22:16), en, natuurlik, terug te hou wat aan God behoort.

Terwyl ons aan God teruggee deur tiendes en offerandes, moet ons seker wees dat ons ook die eer aan ons eggenote gee wat hulle verdien. “Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie” (Spr. 31:11). As jou man ‘n moeilike tyd gehad het om te voorsien, is jy seker jy kan hom vertrou? Het hy jou gevra om van jou kredietkaart ontslae te raak, maar jy het dit gehou? Is jy verantwoordelik met die aankope wat jy doen en kyk jy goed na die weĂ« van jou huishouding? Het jy hom by ander verneder? Maak seker jou hart is rein en getrou aan jou eggenoot in alle opsigte.

Toe ek in ‘n finansiĂ«le krisis was as ‘n enkelma van vier kinders, het ek die beginsel geleer om my tiende te gee. Al was my lewe baie naby aan ‘n vlak van armoede, het ek die eerste keer in my lewe my tiende begin gee. Ek het nie net `n tien persent gegee van die klein bedraggie wat ek ontvang het nie, maar het ook gesaai in die lewens van vroue wat tragedie in hul lewens ervaar het (deur vir hulle te vertel van God se vermoĂ« om hulle huwelike te restoreer).

Deur te gee aan God het dit ‘n standard gestel in ons huis terwyl my man weg was. God het dit geĂ«er en kort nadat Dan teruggekeer het huis toe het God hom gelei om sy tiende te begin gee en dit sonder dat ek enigiets aan hom gesĂȘ het. As jy sukkel om so baie te gee, mag dit jou help om te weet dat alles aan God behoort “. . . dat dit Hy is wat jou krag gee om rykdom te verwerwe, dat Hy sy verbond kan bevestig wat Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het . . .” (Deut. 8:18). Daarom moet jy seker maak dat jy eerste aan God gee om te bevestig dat Hy eerste in jou lewe is!

Sal jy God of mammon (geld) dien?

Te veel van ons skram weg van die lering om te gee as gevolg van die mishandeling en hulle wil nie “geldsoekers” genoem word nie, maar dit elimineer nie die waarheid van die boodskap nie. Soek self vir die waarheid. Toets God om te sien of Hy getrou is aan Sy belofte. Gee eerste aan God, bring jou tiende na die skatkamer (waar jy geestelike gevoed word), en kyk of jou lewe verander en dat jy in alle areas van jou lewe geseĂ«n word.

God is die een wat vir ons bediening en familie voorsien. Ons saai in die lewens van hulle wie se harte gebroke is en gee aanhoudende ondersteuning deur ons bediening, maar dit is God wat vermeerder. Ons kyk na niemand om in ons behoeftes te voorsien nie, maar slegs na God.

Om nie hierdie beginsel behoorlik te onderrig nie, word die skape en herders weerhou van ondersteuning, hulp en rigting.

Jesus het gesĂȘ om sy skape te voed, en God sĂȘ in Hosea: “My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis” (Hos. 4:6). Baie wat na ons toe kom is nuwe christene of het ‘n kerk bygewoon waar hiedie beginsel en ander beginsels van restorasie nie verkondig word nie. Ons werk is om dissipels vir God te maak, om vir hulle die gereedskap te gee wat hulle nodig het om hulle lewens om te keer.

Vir jou wat nog nooit jou tiende aan God gegee het nie, mag God aan jou bewys dat jy meer kan doen met 90% van jou inkomste as die 100% wat jy beheer het. Ek wil ‘n stap van geloof neem, nes toe jy gekies het om jou huwelik te red eerder as om aan te beweeg, deur te sĂȘ dat jou lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie.

Vir die van jou wat wel gee (maar God is nie eerste nie), mag jou prioriteite herrangskik word in elke area van jou lewe om te wys dat God eerste in jou lewe is.

God is ‘n God wat verlang om genade te betoon teenoor ons; Hy verlang om ons te seĂ«n! “. . . laat hulle altyddeur sĂȘ: Groot is die HERE wat 'n welbehae het in die vrede van sy kneg!” (Ps. 35:27).

Laat ek afsluit met hierdie wonderlike belofte: “Die wat met trane saai, sal met gejubel maai” (Ps. 126:5). Hallelujah!!

Persoonlike verbintenis: om te gee: “Baseer op wat ek in die Woord geleer het, verbind ek myself om die Here te vertrou en te seĂ«n met my finansies. Ek sal die Here soek omtrent hoe en waar ek my tiende moet gee. Ek sal saai in restorasie van huwelike deur die goeie nuus oor restorasie te verkondig aan hulle wat God in my lewe inbring en soos God my lei en getrou aan my voorsien finansieel ook aan ander te gee.”

Sodra jy gereed is, maak 'n verbintenis tot GOD om die kursus klaar te maak deur HIER TE KLIK en saam te stem en gereed is om hierdie stap in jou reis na Herstel in "My Daaglikse Joernaal" vorm aan te teken. Vat jou tyd, sit en drink 'n koppie koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui