Herstel Jou Huwelik Boek Beskikbaar in Suid Afrika 🇿🇦

 

Narrow Road Publishing is baie opgewonde om aan te kondig dat die boek, Herstel Jou Huwelik in Afrikaans, nou in Suid-Afrika te koop beskikbaar is! Dit is 'n groot seën en antwoord op gebed, soos Hy in Sy woord belowe het.

“Maak die plek van jou tent wyd, en laat hulle die doeke van jou tentwonings oopspan. Verhinder dit nie!" Jes542 

Takealot is een van ons aanlyn verspreiders en binnekort sal die ander boektitels ook beskikbaar wees!

Daar is Uiteindelik Hoop vir die vele Afrikaanssprekende dames!

Toe die bediening in Suid-Afrika begin uitbrei het, het die Here vir ons hierdie vers gegee:

"En die sewende maal roep hy: 'Daar gaan 'n wolkie soos 'n man se hand op uit die see.' Toe sê hy: 'Gaan op, sê vir Agab: Span in en trek af, dat die reën jou nie terughou nie.'" 1Kon1844

En nou verander die wolk in reënbuie van seëninge, alles te danke aan Hom!!!

Wees bly saam met ons!

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!