GENESENDE LIEFDE

Asb luister hoe ek en Esther oor 'n baie sensitiewe onderwerp gesels...

'n Onderwerp wat so baie as 'n geheim hou en as 'n geheim in hulle huwelike invat. Wat baie vrouens as 'n las saam dra, maar wat die Here wil genees.

Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.

Volgende keer sal ons gesels oor die vergifnis deel.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

6 thoughts on “GENESENDE LIEFDE”

  1. Baie dankie Janine en Esther dat julle sooo uit julle harte met ons deel.ons hoef nie rond te loop met daardie skuldige gevoelens nie.. esther dankie dat jy met ons deel oor daardie gevoelens wat jy opgegroei het want ek is seker baie vrouens wat deur iets similar was sal kan versttan hoekom hulle daardie gevoelens het en hulle gesesing kry prys die Here!! Ek is sooo bly dat die Here so baie gesesing gedoen veral in julle verhouding as tweeling sussies 💗 en so waar die Here sal n volle werk van gesesing doen, body soul & spirit!!!!

    1. Baie dankie liefste Atarah en ek wil net weereens dankie sê vir liefste Esther by sussie, dat sy bereid was om daaroor te deel, want ek glo haar getuienis gaan so baie ander vrouens help wat onnodig met daardie las rondloop.

  2. So baie dankie Janine en Esther dat julle dit gedeel het, dit is so waar dat genesing en herstel net van Hom af kom. En ons hoef nie die las van skuldgevoelens te dra as Hy genees het nie, Sy genesing is volkome. En hoe opmerklik dat Hy ook julle verhouding en ander verhoudings herstel het na die stap van oorgawe aan Hom!

    1. Dankie liefste Adina, ja dis so onnodig om daai las so saam te dra wat in elk geval te swaar vir ons skouers is. Hy is so wonderlik!

  3. Baie dankie dat julle twee met ons gedeel het. Wow, die rippel effek van wat met jou gebeur het Esther. Liefste Esther jy is so reg, die enigste een wat genesing kan bring is Hy. Toe die genesing kom, is daar herstel op ander gebiede, dit is presies wat ek ook ervaar het.

    1. Dankie liefste Yvonne en dis presies hoe die vyand werk want hy weet daar kom ‘n ripple effek maar wow die oomblik wat die Here oorneem het dit ook ‘n ripple effek.
      Stywe drukkie vir jou Yvonne.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui