🙌Belofte Woensdag🙌

"Gras verdor, blomme verwelk, maar die woord van God bly vir altyd.” J40:8

Lees hoe mooi stel die boodskap bybel hierdie selfde belofte:

"Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê, hou vir altyd.” J40:8

Kosbare liefste bruid daarom kan ons met liefde aan die Here se beloftes vir ons vashou want dit hou vir altyd.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

3 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”


  1. Ek self sal my skape oppas, en Ek self sal hulle laat lê en rus, spreek die Here Here. Die wat verlore is, sal Ek soek, en wat weggedryf is, sal Ek terugbring, en wat gewond is, sal Ek verbind, en die siekes sal Ek versterk; maar die vettes en die sterkes sal Ek verdelg: Ek sal hulle oppas soos dit reg is.E34:15-16

    https://bible.com/bible/5/ezk.34.15.AFR53

  2. “that they may seek God, and feel for Him, though He be not far from every one of us. For in Him we live, and move, and have our being……” Acts 17:27 -28 https://www.bible.com/nl/bible/1276/ACT.17.27.BB

    “For by grace are ye saved through faith, and that not of yourselves: it is the gift of God;” Ephesians 2:8 https://www.bible.com/en/bible/1990/EPH.2.8.HSV

    “What shall we say then of these things? If God be for us, who can be against us?” Romans 8:31 https://www.bible.com/nl/bible/328/ROM.8.31.NBG51
    ~~~~~~~
    “God het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie, 28want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons.” H17:27-28 https://www.bible.com/af/bible/6/ACT.17.AFR83

    “Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ‘n gawe van God.” E2:8 https://www.bible.com/af/bible/compare/EPH.2.8

    “Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?” R8:31 https://www.bible.com/af/bible/compare/ROM.8.31

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui