🙌Belofte Woensdag🙌

"Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons." 2K1:20

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruide ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

6 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Hij raakte hun ogen aan en zei: “Ik wil dat gebeurt wat jullie geloven.” https://www.bible.com/nl/bible/1276/MAT.9.29.BB

    “Het hart des mensen overdenkt zijn weg, maar de HERE bestiert zijn gang.” https://www.bible.com/nl/bible/328/PRO.16.9.NBG51

    “God geeft mensen nieuwe hoop en verwachting. En ik bid dat Hij jullie zal vullen met pure blijdschap en vrede door jullie geloof. Dan zullen jullie door de kracht van de Heilige Geest steeds sterker worden, zodat jullie kunnen volhouden.” https://www.bible.com/nl/bible/1276/ROM.15.13.BB
    ~~~~~
    Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle wees volgens julle geloof. M9:29 https://www.bible.com/af/bible/5/mat.9.29

    Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe. S16:9 https://www.bible.com/af/bible/5/pro.16.9

    En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! R15:13 https://www.bible.com/af/bible/5/rom.15.13

  2. ‭‭JOËL‬ ‭2:21‬ ‭NLV‬‬
    [21] Julle moenie bang wees nie, my volk! Wees bly en verheug julle, want die Here het groot dinge gedoen!
    [23] Wees bly, inwoners van Jerusalem! Juig oor die Here julle God! Die reën wat Hy stuur, is ’n bewys van sy genade. Die herfsreëns en die lentereëns sal weer oorvloedig wees soos voorheen.
    [26] “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. [27] Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” [28] “Daarna sal Ek my Gees op alle mense uitstort. Julle seuns en julle dogters sal profeteer. Julle oumense sal drome droom. Julle jongmense sal visioene sien.
    [30] “Ek sal wonders in die hemel en op die aarde laat plaasvind: bloed, vuur en rookkolomme.
    [32] “Enige persoon wat tot die Here bid, sal gered word. Die mense wat ontsnap, sal op die Sionsberg en in Jerusalem wees, net soos die Here gesê het. Hulle sal tussen die oorlewendes wees wat die Here geroep het.”

    https://bible.com/bible/117/jol.2.21.NLV

  3. “De Heer leidt de stappen van de rechtvaardigen; Hij is blij met degenen die Zijn pad bewandelen. Zelfs als hij struikelt, zal hij niet vallen, want de Heer houdt zijn hand vast.’ P37:23-24
    ~~~~~~
    Deur die Here word die gange van ‘n man bevestig, en Hy het ‘n welbehae in sy weg. As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die Here ondersteun sy hand. P37:23-24 https://www.bible.com/af/bible/5/PSA.37.AFR53

  4. “As een van ons sondig – ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader. Hy is die versoening van ons sondes, en nie net vir òns sondes nie, maar ook vir die van die hele wêreld.” 1 Johannes 2:1-2

    “Waarlik, uitkoms is naby vir dìe wat Hom dien. Hy sal Sy reddende mag in ons land openbaar. Liefde en trou sal mekaar ontmoet, geregtigheid en vrede sal mekaar omhels, trou sal uit die aarde uit oopspruit, geregtigheid sal uit die hemel uit afkom. Die Here sal voorspoed skenk en ons land sal sy oes gee.” Psalm 85:10-13

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui