Kosbare geliefde kind moenie raad soek of aanvaar van die einste mense wat God se woord skend nie. Raak stil oor jou situasie en loof en prys die Here eerder, want Hy sal beslis vir jou deurkom.