KOFFIEKUIER – WAT AS…

Dood en lewe is in die mag van die tong, en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet. S18:21

Ek weet jy dink seker wat 'n opskrif! Maar luister asseblief na die getuienis, hoe die Here die vraag "wat as" vir my verander het en hoe die Here vir ons blyplek voorsien het en die pragtige beloftes wat Hy saam met dit gegee het.

God se woord wat lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard is, sê:

So sê die Here van die leërskare: Kyk, Ek gaan my volk verlos uit die land van die ooste en uit die land van die weste. S8:7

…maar hulle sal veilig woon sonder dat iemand hulle verskrik. E34:28

En my volk sal woon in ‘n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus. J32:18

En jy sal uitvind dat jou ten in vrede is; en as jy op jou woonplek rondkyk, sal jy niks vermis nie. J5:24

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “KOFFIEKUIER – WAT AS…”

  1. Haaaaaai Janine ek het soooo geniet om te hoor hoe die Here deurgekom het vir jou en jou familie 😍 en ja!! Hy is altyd betyds!!! Al voel dit nie so nie omdat ons bekommerd is. Ek het n bietjie af gevoel vanoggend omdat dit weer tyd is om van die maandlikse koste te betaal. Ek is besig om die Here te vertrou nou dat ons begin voorraad kry en nog moet verkoop.. En ja.. Ek begin ook dink “wat as?” die begisheid nie n sukses is nie? Maar soos jy se dood en lewe is in die mag van die tong en ek moet lewe oor die besigheid praat en op Sy woord staan. Dit is hoe ons geloof bou!

  2. Ek het ook bang begin raak kosbare Atarah MAAAAR ons Here kyk na ons en Hy was nie laat nie en net so gaan Hy betyds wees met jou situasie.
    Kyk na hierdie vers wat ek h ierdie week gekry het:
    Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die HERE, waarlik, soos julle voor my ore gespreek het, so sal ek aan julle doen. N14:28

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui