Kosbare geliefde kind, moenie angstig en bekommerd raad nie, moenie dat die vyand jou kry om bekommerd te wees en te twyfel nie, dis alles deel van sy plan, sodat jy jou geloof verloor. Hou jou fokus op ons wonderlike Here, op die regte tyd sal die Here ons help.