HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 13

Uittreksels uit die boek Herstel Jou Huwelik

Hoofstuk 13 “Wonderbaar Raadsman”

“en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors.” Jesaja 9:5

My eggenoot wil skei, wat moet ek maak?
Hoe kry ek iemand om my te verdedig?
Hoe kan ek myself beskerm, en veral my kinders?

Mense wat jou omstandighede ken, het dalk vir jou gesĂȘ dat jy ‘n goeie christellike prokureur moet kry om jou, jou kinders en besittings te verdedig. Dit kan dalk ‘n vriendin wees, ‘n sielkundige of selfs jou pastoor. Toe Dan van my wou skei het ek dieselfde advies van ander christene gekry—maar Prys die Here dit is wat my gedryf het om die ‘Wonderbaar, Raadsman’ te soek!” Hier is wat ek gekry het toe ek in die Bybel gesoek het vir wat God te sĂȘ het oor hierdie onderwerp.

Ek het gevind dat Sy Woord belowe het om my te beskerm en te verdedig! Gevolglik het ek Hom gekies en gedoen wat Sy Woord vir my gesĂȘ het om te doen. Hy het meer mag gehad as enige skeihof omdat ek alleenlik in Hom gelgo het!

Tot vrede geroep. Vertel jou eggenoot dat jy nie wil skei nie, maar dat jy nie in sy pad sal staan (Ps. 1:1) en dat jy ook nie in die hof sal baklei nie. Vertel hom dat jy hom nie “blammeer” vir die feit dat hy van jou wil skei nie. Vertel hom dat jy nogsteeds lief is vir hom (indien die “muur van haat” afgebreuk is), maak nie saak watter keuse hy maak nie. “En sy hart is julle veral toegeneĂ« as hy hom die gehoorsaamheid van julle almal herinner, hoe julle hom met vrees en bewing ontvang het.

Jare gelede toe my aardse man uitgetrek het, het ek die grootste fout gemaak om vir hom ‘n nommer te gee om my goedkoop te skei, wat hy toe ook natuurlik gedoen het. Hy het later genoem omdat ek dit gedoen het, het ek aan hom gewys dat ek wou skei. En ek moet erken ek het later ‘n prokureur gekry sodat hy onderhoud aan ons kind (op daardie stadium het ons net ons eerste seun gehad) betaal en die prokureur het reggekry dat hy meer betaal, maar dit het die wrok muur net hoĂ«r gemaak. Dit was eers later toe hy opgehou betaal het en ek daaroor gevas het (my getuienis oor vas), dat ons wonderlike Here vir my gesĂȘ het dat Hy my Voorsiener wil wees, wat Hy tot vandag toe nog is.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui