VIND DIE OORVLOEDIGE LEWE – HOOFSTUK 2

VIND JOU LEWE

Uittreksels uit Vind die oorvloedige lewe - Hoofstuk 2:

Toe ek die eerste keer, reg aan die begin, my reis begin het toe ek “RMI” gevind het en ‘n herstelde huwelik wou gehad het, was dit regtig meer oor wat dit vir my sou doen. Dit is altyd waar ons ons reise begin— wanneer ‘n krisis ons lewens tref. Destyds wou ek die pyn weghĂȘ en die skande (om uit mekaar te wees en later egskeiding) uit my lewe verwyder hĂȘ. En ek wou ook ‘n vader vir my kinders hĂȘ, ek wou nie ‘n enkel ouer wees nie.

Die rede hoekom jou lewe op die punt staan om te val, is omdat ons fondasie geskep en bymekaar gehou was, deur ons. Tog ons begeerte, en Sy begeerte, is om jou ‘n nuwe lewe te gee. Die einste fondasie wat Hy op die punt staan om vir jou te gee: Sy lewe vir jou, Sy fondasie, wat hoog op die Rots sal wees, bo jou vyande, daar sal Hy “ ‘n nuwe lied in jou hart sit, ‘n loflied aan ons God!”

Wat jy sal vind, as jy hierdie “reistog van ‘n leeftyd” aanpak, is ‘n lewe wat bars van VREUGDE wat werklik onuitspreeklik is. Dit is elke belofte waarvoor gehoop is, nou geleef. Dit is bo enigiets waaroor jy al ooit gehoop het, gehuil het of selfs kon voorstel. Alles wat jy het word niks in vergelyking met wat jy op die punt staan om te ontvang deur jou verhouding met die Minnaar van jou siel, en uit die hand van Hom wat na jou hunker!

As ek terugkyk op my lewe moet ek erken wou ek net my huwelik herstel hĂȘ en ja dit het oor alles gegaan wat dit vir my kon doen, want ek wou net nie gesien word 'n as geskeide enkelma nie. My lewe se fondasie was geskep en bymekaar gehou deur ek, die eie ek en hier moet ek met opgewondenheid erken, toe die Here my Hemelse Man geword het, het alles verander, hier is so onbeskryflike vreugde binne my hart en die wonderlike nuus is dat Hy dit vir elkeen van ons wil hĂȘ. Asseblief sĂȘ vir Jesus sedert jy Hom het,  het jy alles wat jy ooit nodig sal hĂȘ om jou gelukkig, veilig, bemin en volledig te maak. (En hou dit aan sĂȘ totdat hierdie woorde later uit jou hart uit kom).

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui