SOEK GOD – SG

So paar naweke terug was ons op ‘n lewensveranderde Wyse Vrou Toevlug in die Kaap. Daar was baie klem gelê op Soek God voor enige iets anders en dit is iets waarvolgens ek probeer leef en ook raad wat ek heel eerste nou uitdeel.

Is jou huwelik in die moeilikheid – SOEK GOD!
Het jy finansiële probleme – SOEK GOD!
Is jy gebroke – SOEK GOD!
Is jy verlore – SOEK GOD!
Het jy hulp nodig met jou kinders – SOEK GOD!
Weet jy nie meer watter kant toe nie – SOEK GOD!

En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.
Jeremia 29:13

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “SOEK GOD – SG”

  1. Dankie liefste Janine. So ‘n pragtige verse. Ek hou van: “met julle hele hart” Ek was gister aan ‘n vers herinner:
    “Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my ‘n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!” Ps139
    Dit is so pragtig, deurgrond, wat beteken dit is nie iets oppervlakkig nie, dit is amper letterlik die hart omdolwe om te kyk wat daarin aangaan. Pragtig.

  2. Dis so mooi vers liefste Yvonne, ek wil verseker op die ewige wef gelei word en deurgrond word, ek gaan dit in die oggende begin vra en my dag so begin.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui