Word a LID 💗
Kry toegang tot alle Telegram-groepe en Zoom-genootskappe

Word 'n Vennoot 💖

Beskerming teen die Verslinder, verkry Seën, ingestamp, geskud en propvol. Leer meer>>

Herstel Gemeenskap, "'n Kerk Sonder Mure"
Registrasie Vorm

English

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Byvoorbeeld: Adina in Suid Afrika of Janine in Suid Afrika. Besoek ons webwerf om jou SN “Splinternuwe Naam te vind.
Jou Regte Naam en Van sodat ons weet met wie om jou SN te assosieer. As jy dit alreeds voltooi het, hoef jy dit nie weer te voltooi nie.
Besoek ons webwerf as jy nie weet hoe om jou “SN Gmail Rekening" op te stel nie.
Ek is 'n:
Indien jy 'n man is, besoek asseblief EncouragingMen.org
Watter HG kursusse het jy voltooi, of is jy tans mee besig?
As lid van die Herstel Gemeenskap wil ons jou uitnooi om saam met ander eendersdenkende bruide by ons aan te sluit in 'n Zoom Gemeenskap Byeenkoms deur jou joernaal te voltooi vir die les wat ons leer.
Deur hierdie vorm in te vul, vertrou ons jou hooffokus is om 'n intieme verhouding met jou Man te hĂȘ of te wil hĂȘ en kom jy hier na 💗EwigeLiefde toe om geestelik gevoed en aangemoedig te bly deur eendersdenkende bruide.