ONTDEK Jou
"SPLINTERNUWE NAAM" BNN

Jou Godsgerigte Afspraak.

Jou lewe het verander—vir ewig!!

 

Op die dag wat die Here jou na Uiteindelik Hoop gelei het en ons hoop dat jy Ewige Liefde ontbloot het en splinternuut begin voel! Dat jou hart weer begin sing het.

“Julle moet vir die Here ’n nuwe lied sing. Oor die hele aarde moet Hy grootgemaak word!” Jesaja 42:10-16 DB

“
dit sal vir jou leiding gee in wat jy doen, dit sal jou beskerm as jy slaap en jou lei sodra jy wakker word. Spreuke 6:22 Afr 83

“Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom!” 2 KorintiĂ«rs 5:17 Afr 83

“Daarom - iemand wat aan Christus verbind is, is ‘n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk die nuwe is hier!” 2 KorintiĂ«rs 5:17 NLV

JOU God-Geskape Identiteit

God-Geskape Identiteit. “Julle moet soos julle hemelse Vader wees. Hy het almal hier op die aarde lief. As julle ook vol liefde en respek optree teenoor almal met wie julle te doen kry, doen julle presies wat die wet van julle vra. Dan stap julle in julle hemelse Vader se voetspore. Dan is julle net soos Hy!” Matteus 5:48 DB

"DiĂ© wat swaar kry, sien op na Hom en STRAAL van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie”—Psalms 34:6
“Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie”—Spreuke 31:25
“Jy sal 'n nuwe naam kry, 'n naam wat die Here self vir jou gekies het.—Jesaja 62:2

‘n Splinternuwe Naam

Liewe Bruid,

Jou lewe het alreeds verander, het dit nie? Eers het JY UiteindelikHoop gevind en toe begin jy jou Herstel Reis.   

Waarom ‘n Splinternuwe Naam?

Om ‘n Splinternuwe Naam van God af te ontvang, sal jou toelaat om die verlede te laat gaan, die twisgierige vrou om die stralende vrou te word wat God besig is om te herskep.

Daarbenewens, om hierdie nuwe GGI God-Geskape-Identitiet te omhels, wat begin met ‘n SN Splinternuwe Naam van God, sal jou toelaat om diskreet te bly. Dit sal die eerste stap wees om jou ou lewe te laat gaan, ‘n naam om te gebruik wanneer jy ‘n nuwe epos kry, en van jou ou sosiale media rekeninge te laat gaan (op jouself fokus) en met jou splinternuwe naam op ander te begin fokus. Deur uit te reik of aan ander seer vrouens “bediening” te gee, terwyl jy ook ten volle deursigtig is, sal beteken dat jy na die nuwe lewe beweeg wat Hy, nou, vir jou geskep het en nie wag totdat jy herstel is nie.

Of jy jou hart in jou joernale uitstort, of lofverslae—of later wanneer GOD jou roep om jou eie Bediening te begin—moedig ons ieder en elke vrou wat hiernatoe kom en Uiteindelik Hoop vind aan om van hulle vorige lewens te laat gaan en hulle nuwe lewens te omhels, hulle God-Geskape Identiteit net soos wat elkeen van ons ministers wie hulle SN gebruik het—om aan jou bediening te gee—wat hulle algehele deursigtigheid en diskresie verskaf het.

Voordat jy wegskram van die konsep van “bediening”, is dit belangrik om die definisie van “minister” te verstaan wat ‘n WERKWOORD is of ‘n Aksie wat eenvoudig beteken: versorg, oppas, kyk na, bedien, help, bystaan. Heel waarskynlik het jy alreeds vir jou familie en vriende of medewerkers “bediening” of versorging gegee. Nou kan jy dit doen sonder om die sondes of besonderhede te ontbloot wat beter ongesĂȘ gelaat word.

Ook, die rede waarom Hy elkeen van ons deur die donker dieptes gelei het, wat ons Herstel Reis begin het, en waarom Hy die krisis in ons lewens toegelaat het, was vir ons om bediening te gee (help en versorg) en om uit te reik na ander seer vrouens—hulle hoop te gee—Uiteindelik Hoop!

‱ Leer hoe om op die Vinnige Baan te kom met die VinnigeBegin Bemoedigende Vroue bedienings: EncouragingWomen.ORG/PS123/ and/or UiteindelikHoop.com/stemboodskap-bediening/ 

So, net soos ons ministers, moet jy ook diskreet bly en begin om Sy SN te gebruik om jou familie en ander, wie deel is van jou getuienis,  te beskerm. Hoe weet jy wat dit is, wat is die proses?

“‘Hy wat jou gemaak het, is jou man, sy Naam is die Here die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.Jy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die Here roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou God.” Jesaja 54:4-6

Eerstens, moet jy verstaan dat Hy jou geroep het om jou droefheid te verwyder, dan met jou nuwe Man, as Sy bruid, tesame, die twee van julle (jy en jou HM) kan julle aan ander vrouens bediening gee, wie soos jouself, verstote en bedroef is sonder hoop.

Het jy geweet wat God doen wanneer Hy op die punt staan om jou te verander,  Hy gee vir jou ‘n NUWE NAAM?

Baie dikwels begin vrouens wat getransformeer is hulself iets nuuts noem sonder om twee keer daaroor te dink: “‘n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.”

Een van ons gunsteling voorbeelde is die vrou wat 'n Mansklub Danseres was, sy het beplan om ‘n aborsie te kry (vir ‘n laat-termyn swangerskap), maar het toe ‘n minister van RMI ontmoet. In plaas daarvan is sy gered en onmiddellik nadat iemand haar “Frankie” genoem het, het sy hulle reggestel en gesĂȘ, “my naam is Frances.” Dit was haar gegewe naam, wat die Here haar gelei het om te gebruik omdat sy nie meer in rebellie was nie.

Ons weet dat ons HM baie name genoem word, “Hy wat jou gemaak het, is jou man, sy Naam is die Here die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem” Jesaja 54:5. Ses name in hierdie een vers.

Wat GOD oor jou SN gesĂȘ het

“Jy sal ‘n nuwe naam kry wat die Here self vir jou gekies het. Die Here sal jou soos ‘n kroon in sy hand hou, ‘n koning se kroon in die hand van jou God. Hulle sal jou nie meer die Verstoteling noem nie en jou land nie meer die Verlatene nie.

“Jy sal genoem word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. Soos ‘n jong man met ‘n meisie trou, so sal jou kinders vir jou sorg. En soos ‘n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God bly wees oor jou.” Jesaja 62

Onthou Sarai, Abraham se vrou, en Isak se moeder? Sarai beteken eenvoudig “prinses” maar toe op die bepaalde tyd het God vir haar die naam Sara gegee wat beteken “MY prinses” en haar in Genesis 17:15 geseĂ«n.

Op dieselfde manier was Abram, wat vader beteken, na Abraham verander toe dit onthul was dat hy die vader van die Hebreeuse nasies sou wees. In Genesis 17:5. Het God sy nuwe naam verklaar: “Abraham” - “n vader van baie nasies.”

Dit beteken dat as jou gegewe naam Marah, Mara, Maura, Moira is, wat in die boek van Eksodus gevind word en “bitter” beteken—mag die nuwe naam wat Hy jou gee Dulcie wees wat soet beteken of Deborah wat soet en ywerig beteken.

As jou gegewe naam ‘n bemoedigende betekenis het, kan die nuwe naam wat Hy jou gee eenvoudig ‘n ander naam wees wat dieselfde betekenis het—ons sal hom eenvoudig vertrou om ons te LEI, en nie staat te maak nie maar te erken dat Hy met ons praat oor wat vir jou kom—en wat ons deel met in jou in ANTWOORD tot jou ingediende SN vorm.

“ Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. HY LEI MY my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.” Psalms 23:1-3

“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.”

“Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sĂȘ: “Hier is die pad, loop hierlangs.”

“So sĂȘ die HERE, die Heilige van Israel, die Skepper van Israel: Durf julle van My rekenskap vra oor wat gaan gebeur? 
 “

 

ONTDEK Jou “Splinternuwe Naam” SN

Begin NOU om julle albei se SN te gebruik (joune, jou aardse man s’n en selfs jou nuwe Van) om te Herbou op die Rots—bediening “versorging” te gee aan die 💔 gebroke, seer vroue wat God in jou lewe bring. Begin om die Minnaar van jou siel, jou Skepper, jou Man te noem. #MAN