Lees Atarah se HERSTELDE Huwelik getuienis,

"Beter vir My Toe as Nou"

Hierdie getuienis was geneem uit een van ons vele
Deur Die Woord van Hulle Getuienis boeke
om JOU te help
om enige twyfel of vrees te oorkom
in God se vermoë en begeerte om
JOU Huwelik te Herstel!

SLEUTEL Beginsel: Ons Saai Wat Ons Maai

Een van die mees belangrikste beginsels in die Bybel is saai en maai. Om ‘n oes in te samel, moet ons EERSTE saad saai.  

Daar is baie Bybel verse wat ons insig gee in die onderwerp van saai en maai. Hier is net ‘n paar wat belangrik is vir jou om te besin en regtig na te dink:

“Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes” (2 Kor. 9:6).

“Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring.” (Ps. 126:5)

“Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes” (Gal. 6:7)

“Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes” (Gal. 6:8)

“Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel” ( Gal. 6:9).

Wanneer ons op hierdie waarheid fokus gedurende ons Herstel Reis en begin volg wat ons leer, alleenlik dan kan ons ten volle verstaan en die voordele PLUK van hierdie beginsel—of enige ander beginsel. As ons dit nie toepas of vorentoe beweeg met wat ons geleer het nie, omdat ons wag totdat ons verstaan, dan sal ons vind dat ons paaie krom is en raak ons verlore.

“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop”—Spreuke 3:4-6

Ten opsigte van hierdie beginsel, saai en maai, moet ons voort beweeg en op die Here vertrou met ons hele hart, gebaseer op die waarheid van Sy Woord, en saai—verwagtend dat jy ‘n oes gaan oplewer! En sodra jy begin om dit te doen, is dit wanneer jou Herstel Reis regtig opwindend sal begin raak!

VERWAGTEND

Geen boer sal tyd en geld vat om saad te saai as hy nie ‘n oes gaan oplewer nie. Daarbenewens, as hy oes van mielies wil oes, sal hy mielies saai. As hy koring wil oes sal hy koring saai.    

Daarom, as jy vriendelikheid wil oes, saai vriendelikheid. As jy vergifnis wil oes, vergewe! As jy liefde wil oes, saai liefde (moet dit net nie saai waar die grond hard is nie, wat klaarblyklik is waar jou man se hart teenoor jou nou is). As jy finansieĂ«l wil oes, saai finansieĂ«l—verwag ‘n oes, aangesien God se beginsels en Sy beloftes waar is, en Hy is getrou!!

EN, as jy bemoediging wil oes (om jou te help om voortdurend bemoedig te bly om jou reis oorwinnend te voltooi)—saai Bemoediging!

Nie net sal dit beteken dat God getrou sal wees aan wat Hy jou belowe het en dat jy ‘n oes hier op die aarde sal maai nie, maar jy sal ook in jou ewige toekoms belĂȘ. “Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie.Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” Matt 6:19-21. Dit beteken daar is skatte wat niemand hier op die aarde kan steel nie! Dit is beduidend vir meeste van ons wat die ondervinding het van mans, familie lewe, huise, en geluk wat deur ‘n ander vrou gesteel is.

Wat ons doen, vat of gee, wat ons doen met geld, tyd en energie hier op die aarde is ‘n ware aanwyser van waar ons harte is en sal bepaal hoe geseĂ«n ons is of hoekom ons NIE geseĂ«n is nie, maar lewe omring deur vloeke.

“God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid 'n ryk oes laat oplewer. Hy maak julle altyd in alles ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig te kan wees. Deur ons bemiddeling het julle vrygewigheid tot gevolg dat God gedank word” 2 Kor 9:10-11. Die lofverslae, Herstelde Huweliks Getuienisse, en Bemoedigings wat jy daagliks lees kom alles van vrouens wat belĂȘ het.

Saai en Vermeerdering    

Een oggend het die Here my herinner aan twee van die mees hopelooste Herstel Reise wat ek al ooit gesien gesien het na meer as twee dekades van bediening. Dit was twee vrouens wat na my toe gekom het, jare uitmekaar, maar elkeen het absoluut HOPELOSE situasies gehad!

Nog kan jy glo dat God hierdie vrouens gebruik het om MY iets te leer wat ek amper gemis het. Laat my jou aan die eerste vrou, Melanie voorstel en haar Herstelde Huweliks Getuienis.

Help en Fokus op Ander!!

Melanie het in God geglo vir haar huwelik vir meer as 10 lange JARE!! Sy het my bediening gevind en het na my weeklikse gemeenskaps vergaderings toe gekom. Binnekort het sy en ek noue vriende geword en my vier kinders het haar Tannie Melanie genoem.  

Deur alles te hoor wat sy gedoen het in haar begeerte om haar huwelik met haar man te herstel, het niks vir my sin gemaak nie. Sy was besig om ALLES reg te doen en het nogtans nie ‘n herstelde huwelik gehad na amper 10 jaar nie.

(in prent hierbo: Melanie, Erin se dogters, 5 jarige Tyler, wie nou gelukkig getroud is met 3 kinders, en ook Tara, as ‘n baba, wie nou ‘n jong dame is en baie van ons webwerf se ontwerp gedoen het.

Melanie was uit ‘n lang lyn van kragtige Christene: wel-bekende sendelinge en pastore. En wat vir my interessant was, was dat sy en haar man steeds verrassend baie na aan mekaar was, hulle het tyd saam gespandeer soos wat hy gekom en gegaan het van hulle baie ruimtevolle huis. Sy was nie omstrede of baie van die ander dinge wat huweliks vernietiging veroorsaak het nie.   

Nog soos almal van ons, wou Melanie ‘n betroubare man gehad het en vir haar man om haar bo al die ander vrouens te kies met wie hy al vir jare verhoudings mee gehad het al die lang en pynvolle nege jaar plus, amper tien jaar! Maar na soveel jare, het dit vir my, vir haar, vir almal onmoontlik gelyk, maar nie vir God nie!

Wat God gedoen het om Melanie se situasie in ‘n oogwink te verander, skielik, en wonderbaarlik sal jou net so verbaas as wat dit my verbaas het. Dit is iets wat ek vrouens wat desperaat is vir hulle huwelike om herstel te word  aangemoedig om te doen. Nog, was dit onlangs dat ek besef het dat dit daardie spesiale SLEUTEL is om herstel oop te sluit en om die oorvloedige lewe te vind en te beleef!

Verbasend is dit die eerste boodskap wat Jesus geleer het en gelewe het—maar so min Christene volg. Die woord Christen vertaal eintlik “volgelinge van Christus” daarom moet almal van ons wat eis dat ons Christene is, gewillig wees om Hom en Sy voorbeeld te volg, wat beteken...

Ons lewens moet meer wees oor die omgee vir ANDER as vir die omgee oor onsself.

Om vir ANDER te sorg is wat ek in Melanie gesien het. Sy het altyd op daardie manier gelewe, maar toe sy na ons Herstel Gemeenskap vergaderings gekom het, het sy van die begin af vergeet hoe lank sy al vir haar wonderwerk wag. In plaas daarvan het sy aan ander begin dink, en nie met die idee dat God enigiets vir haar moet doen nie.

Toe sy omring is deur vrouens met behoeftes, het sy op hulle begin fokus, en nie meer op haarself of haar herstel nie!! (in prent hierbo regs: Melanie en Erin by ‘n Herstel Gemeenskaps middagete in 1993.)

Die eerste keer wat ek die verskil in Melanie agtergekom het, en haar fokus op ander, was toe ek gesien het hoe ‘n jong man ‘n gemaklike stoel deur die deure van ons klaskamer bring waar ons elke week ontmoet. Melanie het die jong man gesoek, betaal, en toe die man gevra dat hy die oorverstopte stoel aflewer en agter in die hoek van die kamer plaas. Hoekom? Omdat daar ‘n vrou was wat na ons vergaderings begin kom het wat besig was om aan kanker dood te gaan. Melanie wou seker maak dat sy gemaklik kon sit gedurende ons een tot twee ure vergaderings elke week.

Volgende het ek gesien hoe Melanie weeklikse pieknieks vir die jong moeders van die groep reĂ«l. Toe so die ouer moeders aangemoedig het om te begin help om die jong moeders te leer om “kalm” en “liefdevol” hulle eie kinders te dissiplineer.

Melanie het selfs ‘n sleutelrol gespeel in die herstel van my eie huwelik. Alhoewel my man alreeds teruggekom het, was al ons meubels en persoonlike besittings nogsteeds in ‘n stoor fasiliteit opgesluit myle van waar ons gebly het. Omdat egbreuk jou verminder na ‘n “stuk brood” het ons eenvoudig net nie die geld gehad om ‘n trok te huur nie, of te betaal vir petrol om die 20 uur reis heen en weer te reis nie. Melanie het dit een aand aan haar vervreemde man genoem wat voorgestel het om ‘n kollekte by die vrouens in die gemeenskap op te neem.

Melanie het later gesĂȘ dat sy by haarself gelag het deur te dink “Jy verstaan net nie. Hierdie is enkel moeders, meeste van wie op welsyn en kos seĂ«ls leef!” Maar sy het stilgebly en God gevra om haar te wys hoe om haar man te gehoorsaam. Onmiddelik het ‘n gedagte by haar pos gevat en het sy ‘n skoon jogurt houer gegryp en met ‘n merker “Thiele Familie Fonds” daarop geskryf. Sy het omgedraai na haar man toe met ‘n glimlag en gesĂȘ dit is ‘n “wonderlike idee” en dat sy dit na die gemeenskap vergadering toe sal vat.   

Dit was nie meer as net ‘n paar weke later dat die vrouens omtrent die helfte van wat benodig was ingesamel het nie, dit was ‘n groot wonderwerk. Die volgende dag het ek met my pa gedeel wat hierdie vrouens besig was om te doen toe ek hom besoek het. My pa het my in die rede geval en gesĂȘ ek moet sy tjek boek gaan haal. Toe se ek vir hom dat dit nie die rede was hoekom ek hom die storie vertel het nie, maar hy het aangedring en ‘n tjek uitgeskryf vir die ander helfte!! God het Melanie gebruik om te herstel wat die springkane geĂ«et het—al ons familie besittings en meubels!! Ek het in haar lewe gesaai, en ‘n seĂ«n gemaai wat ek my nooit sou kon indink nie.

Melanie was altyd getrou in die klein dingetjies: Klein dingetjies waar die resultaat enorme seĂ«ninge vir ander gehad het. Die grootste seĂ«ning was toe sy geoffer het om my gemeenskap vergaderings oor te neem terwyl ek ‘n ses weke lange kraamverlof geneem het toe ek my eerste “herstel baba”—my dogter Tara gehad het.  

(in prent bo:Erin met haar pasgeborene, Tara en suster Tyler)

Dit was aan die einde van daardie week wat Melanie, wat van haarself vergeet het, maar wat gefokus het om ander te help en te seĂ«n—wat God haar onthou het en HAAR geseĂ«n het!!

Na 10 JAAR het Melanie se man die ander vrou vir goed gelos! En om te bewys dit was finaal, het hy ‘n liedjie vir Melanie geskryf wat hy in die kerk voor honderde mense gesing het!! Mense wat geweet het wat al daardie 10 lang jare aangegaan het, wat gedink het sy was gek om te glo dat God haar huwelik sou herstel—hulle het ALMAL gesien dat God gedoen het wat Hy belowe het!

Ek was net een van die  persone wat daar was toe haar man die country liedjie gesing het wat hy vir haar geskryf het wat sy foute en liefde vir Melanie opgeteken het. Selfs die mans wat by was toe hy die liedjie vir sy vrou gesing het, het al die mans en al die vrouens in trane gehad!!

Ons het dieselfde ding oor en oor gesien: Vrouens wat vorentoe getree het en net een persoon begin help het, en toe nog ‘n paar—dit is die vrouens wat FINAAL hulle WONDERWERK ontvang het—GOD wat hulle met herstel EN ‘n oorvloedige lewe geseĂ«n het!  

VERSPREI Aanmoediging deur Sy beloftes!!

Melanie het ‘n manier gevind om aanmoediging te GEE aan almal wat sy ontmoet het. Toe ek eers haar in haar huis besoek het, het sy ‘n klein verflenterde boksie oopgemaak wat klein kaartjies bevat het met ‘n belofte daarop. Vandag kan jy dieselfde doen, maar nie net met vrouens wat jy van aangesig-tot-aangesig ontmoet nie, maar vrouens regoor die wĂȘreld! As 'n Evangelis.

Die tweede vrou wat ek jou aan wil herinner, en wie se storie net so ongelooflik is, is Chelle wie jy sou ontmoet het deur van haar herstelde huwelik te lees direk na jy jou Huweliks Evaluasie Vraestel ingevul het..

God Herstel Radikaal in Alabama!

en

My Man Noem My Pragtig!!

(in prent regs bo: Erin en Chelle in 2004 en regs, in 2002)

Chelle het ons bediening gekontak en toe ek haar Huweliks Evaluasie Vraelys gelees het, het dit my hart vreeslik gebreek dat ek ernstig vir God gesĂȘ het dat ek nie meer in die bediening wil wees nie!

Net soos die Here my gelei het toe my man my gelos het met 4 klein kindertjies en haweloos, het ek getuig dat Chelle haar fokus verander het om vir ANDER te sorg in plaas daarvan om haar energie op haarself te fokus! Selfs al was sy besig om bors kanker te veg, met 6 kinders by die huis, het sy nie op haar huweliks herstel gefokus nie, Chelle het begin om dinge te doen vir ANDER wat hierdie bladsy kan vul. Maar laat my vinnig vorentoe na die finaal.

Tog alhoewel haar situasie die ergste was wat ek al ooit gesien het, het Chelle ANDER begin HELP, presies soos Melanie wat haar situasie vir 10 LANG  jare verduur het! Daar was ‘n patroon wat God my wou wys. Hy het my herinner aan dieselfde ding in my lewe, lank voor my huwelik herstel is het ek begin om ander vrouens te help.  

‘n Paar maande nadat sy eers na ons bediening toe gekom het vir hulp, selfs te midde van alles wat teen haar was, het Chelle vir my geskryf en geoffer om ANDER te help en vir my persoonlik. Chelle het ons aanlyn Herstel Gemeenskap begin beman sodat ek op my eie familie van nege kon konsentreer, wat my toegelaat het om meer te skryf, en videos te verfilm.

Binne net weke, het GOD Chelle se huwelik herstel!! Haar man het skielik die ander vrou gelos en hulle is sedert 2003 herstel! Ek is nogsteeds met hierdie paartjie in verbinding tot op hede.

My hoop is dat jy hierdie boodskap ter harte neem en toelaat om iets in jou te laat opvlam wat sal versoorsaak dat jy begin fokus om ANDER te help. Dat jy die geleenthede wat in ons Ministerie se Herstel Reis Padkaart ingebou is te vat, wanneer ons jou toelaat om die SLEUTEL te vat en te gebruik op die finale hek na jou herstel. Weereens vra ons jou om dit te oorweeg om 'n Uiteindelikhoop.com Evanglis te word.

Hoe kan jy ander help?

“Gaan deur die nou hek; want die hek is wyd en die pad is breed wat na vernietiging lei, en daar is baie wat daardeur gaan.

“Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie.”—MattheĂŒs 7:13-14

Melanie en Chelle is twee vrouens wie se stories bewys is dat dit nie saak maak hoe LANK of hoe ERNSTIG jou situasie is nie, deur ANDER te help is wat ALLES sal verander—en hoekom jou HERSTEL miskien vertraag is of nie in ‘n positiewe manier vorentoe beweeg nie.

Ja, deur hierdie beginsels te volg wat jy gedurende die 30 Dae geleer het is belangrik. Beide hierdie vrouens het deur dieselfde beginsels gelewe, maar hulle was gewillig om die sleutel te vat en te gebruik wat finaal die laaste nou deur oopgemaak het wat min gewillig is om te vat en te gebruik. Instede  gee vrouens om net vir hulleself en om hulle huwelike herstel te kry voordat hulle ander help, wat die rede is hoekom hulle huwelike nooit die toppunt bereik nie. Moenie laat dit jy wees nie!

“Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie.”—MattheĂŒs 7:13-14

Eerstens, deur jou fokus te verander van jou eie herstel na om ander aan te moedig: Saai in die lewens van ander deur aanmoediging en deur te help om vir ander dieselfde hulpbronne te voorsien wat ons VENNOTE vir jou voorsien het: jou GRATIS 30-Dae HJH  Herstel Reis.

Die beste manier, soos ons voorheen gesĂȘ het, is om 'n Uiteindelikhoop.com Evangelis te word.

Tweedens, as jy soos Melanie is en jou Herstel Reis beweeg nie gou nie, of as jy soos Chelle is met die mees gruwelikste situasie wat jy jou kan verbeel wat jy nou beleef—weet ons persoonlik dat deur ANDER te help staan jy op die punt om die SLEUTEL te kry om  jou WONDERWERK oop te SLUIT!!

 

Nog 'n manier om the saai is om:

'n Vennoot te word

Net on seker te maak dat jy nie net niks doen nie, doen iets om vandag the SAAI. Dan kan jy uitsien na mĂŽre se les wat jou eenvoudige maniere sal gee om ander te help en terselfde tyd jouself ook.

Sodra jy gereed is, maak 'n verbintenis tot GOD om die kursus klaar te maak deur HIER TE KLIK en saam te stem en gereed is om hierdie stap in jou reis na Herstel in "My Daaglikse Joernaal" vorm aan te teken. Vat jou tyd, sit en drink 'n koppie koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui