MY BEMINDE KIND – 7 JULIE

“Die Here stuur sy engele om mense te beskerm wat Hom dien. Hy verlos hulle wat Hom aanbid” (Psalms 34:8).

Wow vandag se toewyding is so ongelooflik mooi: Sy kamp omring ons. Liefste kind onthou jou Hemelse Vader is altyd gereed om jou te red, jy moet Hom net vertrou.

My Beminde Kind – Julie

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui