MY BEMINDE KIND – 30 JUNIE

“Meteens staan daar ’n engel van die Here by Petrus, en ’n lig skyn in die sel. Die engel stoot toe aan Petrus se sy, en maak hom wakker en sê: ‘Staan gou op!’ Die boeie het van sy polse afgeval” (Handelinge 12:7).

Geliefde kind, daar sal vir jou geliefde ‘n oomblik van ontsnapping wees. Daar sal ‘n vlugtige oomblik wees om vry te kom wanneer ‘n engel van die Here sal sê, “Staan vinnig op.” Is jy seker jou geliefde sal wil gaan? Het jy al vir God gevra om hul hart na jou toe terug te draai, om terug te keer huis toe? Was jy versigtig om net vriendelik oor jou geliefde met ander te praat? Straal jou gesig, glimlag jy en wys daar liefde in jou oë?

As dit het, sal die engel van die Here binnekort, skielik vir jou geliefde sê om “vinnig op te staan,” en hulle sal volg!

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui