Kosbare geliefde kind kom ons sing lofliedere want ons hoop is in die Een wat vir ons baie beslis uitkoms gaan gee. Die feit dat die Here deur vandag se oggend toewyding in my siutasie van huissoek inpraat, laat my net weer besef, Hy is beslis besig en net so ook in jou situasie. Dankie wonderlike lieflike Here!!!