MY BEMINDE KIND – 15 JUNIE

AFR_MBC_balloon_front_cover

Asseblief gee julle kinders 'n voorsprong in die lewe, deurdat hulle hul dag begin met die Here:

“Dit weet ek: die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee! Uit die heilige hemel verhoor die Here sy gebed; die Here gee deur sy groot mag aan hom die oorwinning.” (Psalm 20:7).

Beminde kind van die Vader, weet jy werklik dat die Here alles kan doen? Twyfel jy aan Sy vermoë om 'n situasie te stop, omstandighede om te draai en die harte van die wat jy liefhet te verander? Sal jy ten volle weet sodra jy Hom nog 'n wonderwerk sien doen en nog een en nog een - is dit wat dit sal neem?

Dierbare Geliefde, erken jy skaar die klein daaglikse seêninge van jou Vader? Toe die Israeliete nie daarin geslaag het om God te prys omdat hy vir hulle gesorg het terwyl hulle deur die woestyn gereis het nie – en vergeet het van die baie wonderwerke wat gelei het tot hul vrylating uit slawerny – het hulle hul toekoms gekies. O, hoe verdien Hy ons vertroue wat ons in ons beloofde land in sal lei. Sal jy sonder huiwering of twyfel sê: “Ek weet . . .!!”?

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “MY BEMINDE KIND – 15 JUNIE”

  1. Dankie Janine, hierdie boek met toewydings vir kinders is so groot seening, dis kort genoeg sodat kinders nie konsentrasie verloor nie, maar is so kragtig en seuns en dogters kan voordeel trek uit hierdie dagstukkies. Ek sal dit vir enige mamma aanbeveel wat op soek is na daaglikse toewydings vir hul kinders en hul in hul Hemelse Vader se teenwoordigheid wil toevou.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui