Hoofstuk 1: My Geliefde

hulle mans se harte te verander en aan hulle te werk gesien, en God
was getrou. (Matt. 7:16, 20.) “Waarom sien jy die splinter raak wat
in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op
nie? Of hoe kan jy vir jou broer sĂȘ: “Wag, laat ek die splinter uit jou
oog uithaal, en intussen is daar ‘n balk in jou eie oog?’ Huigelaar!
Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die
splinter uit jou broer se oog uit te haal.” (Matt. 7:3, Luk. 6:41.) Ons
bid dieselfde vir jou: dat jy duidelik sal sien hoe om regtig jou man
te help deur `n goddelike vrou te wees met `n sagmoedige en stil gees
wat glimlag oor die toekoms

Ek is besig om weer hoe God jou huwelik kan en sal Herstel boek oor te lees, en van gister af het ek besef hoe naby was God eindelik aan my, en hoe mooi Hy my al gelei het! Daar was ‘n tyd wat dit vir my gevoel het asof ek stilstaan op een plek en nie voorentoe beweeg nie, asof daar NIKS verander in my lewe nie, en as ek vanoggend terug kyk kan ek net se WOW! Ek wil net WEER ‘n oomblik vat om vanoggend vir ons HM te se dankie dat Hy my so vroeg gehelp het om die balk uit my eie oog te haal. Ek is so dankbaar dat ek vir God gevind het, en dat Hy my help om ‘n goddelike vrou te word met ‘n sagmoedige en stil gees.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

1 thought on “Hoofstuk 1: My Geliefde”

  1. Dankie vir hierdie mooi getuienis liefste Meagan, die Here is so wonderlik en ja Hy lei ons so mooi, wat ‘n voorreg om deur die Here gelei te word.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui