Herstel Jou Huwelik – Hoofstuk 17

Ek onthou toe my aardse man my jare gelede gelos het en ek kersfees alleen moes deurbring met die wete dat my aardse man kersfees saam met die ander vrou gaan deurbring en ek onthou hoe seer dit was en daarom deel ek hierdie gebed uit Herstel Jou Huwelik, Hoofstuk 17:

Gebed vir die in Egbreuk

“Ek vra U Vader, vervloek en bind Satan in naam en deur die bloed van die Here Jesus Christus. Ek vra dat U sy pad sal toemaak met doringtakke rondom hom en dat enige een wat in hom belangstel, belangstelling sal verloor en hom verlaat. Ek basseer my gebed op die gebod in U Woord wat sê: “Wat God saamgevoeg het, mag ‘n mens nie skei nie” Ek dank U, Vader, dat U my gebed hoor en verhoor. Amen.”

Kosbare liefste vrou ek wil jou ook bemoedig dat jy nie vasgevang in daardie seer hoef te bly nie, want jy kan ten spyte van die seer ‘n vreugde en vrede ervaar wat alle verstand te bowe gaan, jy kan oorvloedige lewe vind en so die oorvloedige lewe leef wat ons ons kosbare Here vir jou wil hê.

https://uiteindelikhoop.com/kursus/k1/

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui