Lees Shay se HERSTELDE Huwelik getuienis,

"Ons Lewe Het Kalm Geraak"

Hierdie getuienis was geneem uit een van ons vele
Deur Die Woord van Hulle Getuienis boeke
om JOU te help
om enige twyfel of vrees te oorkom
in God se vermoë en begeerte om
JOU Huwelik te Herstel!

AFR-NEW-COVER-WRYM-Front

Hoofstuk 17 “Staan in die Gaping” 
 

"Ek het iemand tussen hulle gesoek
wat 'n muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree
dat dit nie vernietig word nie,
maar Ek het niemand gekry nie." 

-Esegiël 22:30

Daar is niks meer kragtig as om God se Woord en beloftes vir Hom terug te bid nie. Terwyl ek vir God gewag het om my huwelik te herstel en het begin om in God se Woord in my hart weg te steek deur 3X5 kaartjies te maak en dit ‘n paar keer elke dag te lees. Baie gou het my gebede meestal Sy Woord geword. Die manier van bid is baie kragtig. Gebruik die gebede in hierdie hoofstuk om jou te leer hoe om die verse te bid wat jy nou in jou hart "bĂȘre".

“Liefste Hemelse Vader, ek kom in my binnekamer en nou dat ek die deur gesluit het, bid ek vir U, my Vader, in geheim. As U my hier is die geheim sien, sal U my openlik beloon. Dit staan geskrywe dat alle dinge wat ons in gebed sal vra, as on glo, ons dit sal ontvang.”

”O God, U is my God, vroeg sal ek U soek, my siel smag na U in a droeĂ« en dorstige land, waar geen water is nie. Here, daar is niemand behalwe U nie. U kan die swakke teen ‘n oormag help. Help ons, Here ons God! Ons steun op U, en in U Naam trek on teen diĂš menigte op. U is on God, Here; moenie dat ‘n mĂšns teen U seĂ«vier nie.”

 “U oĂ«, Heer, is oral op die aarde sodat U diĂš wat met hulle hele hart op U vertrou kan help. Ondersoek my hart”

 “Al leef on in ‘n menslike liggaam, voer on nie stryd met menslike wapens nie, want die wapens  van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen U kennis gerig word. Ons bring elke gedagte gevange om dit aan U gehoorsaam te maak. Ons is ook gereed om met elke ongehoorsaamheid af te reken sodra julle ons gehoorsaamheid volkome is”

 “Maak ‘n end aan al die bose dade van die goddelose mense en stel die onskuldiges in die gelyk. Vir slegte tyding is ek nie bevrees nie, ek is gerus, ek vertrou op U. U laat my veilig voel, ek in nie bevrees nie ek sal die neerlaag van my vyande aanskou.”

 “Laat my man se fontein geseĂ«nd wees en laat hy hom verheug oor die vrou van sy jeug. Laat my, dierbare Here, soos ‘n liefdevolle takbok wees, soos ‘n ribbok. Laat my die innerlike skoonheide innerlike skoonheid hĂȘ met blywende beskeidenheid en kalmte van gees wat by U groot waarde het, want die mens se lewe lĂȘ oop voor die Here, elke tree wat ons gee, sien U.”

 “Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. Ek vra U Hemelse Vader, om vir Satan the vervloek en te bind in die naam en deur die bloed van my Here Jesus Christus. Versper sy pad met doringtakke en kamp hom af sodat hy nie sy paaie kan vind nie. Dan sal U my liefste Here sĂȘ: ‘Gaan, wees lief vir ‘n man soos wat ‘n vrou vir hom moet lief wees” Daarom sal ek sagkuns met hom praat. ‘n sal sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.”

 “Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, en so die vader van baie nasies geword volgens die belofte wat U hom gegee het. Sy geloof het nie verswak nie. Hy het nie in ongeloof begin twyfel aan die belofte van God nie, maar hy is in sy geloof versterk en het aan God die eer gegee. Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te done wat Hy beloof het.

 “Ons is immers gered, en ons het nou hierdie hoop. Wat ‘n mens al sien, hoop jy tog nie meer nie. Wie hoop nog op wat hy reeds sien? Maar ons hoop op wat ons nie sien nie, wag daarop met volharding. As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van Here sal sien in die land van die lewendes nie...! Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! Maar diù wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.”

 “Van ouds af het niemand so iets gehoor nie, het niemand so iets verneem nie, het geen oog ‘n god gesien wat vir diù wat op hom vertrou, doen wat U doen nie. U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. Amen”

Gebed vir die in Egbreuk

 “Ek vra U Vader, vervloek en bind Satan in naam en deur die bloed van die Here Jesus Christus. Ek vra dat U sy pad sal toemaak met doringtakke rondom hom en that enige een wat in hom belangstel, belangstelling sal verloor en hom verlaat. Ek basseer my gebed op die gebod in U Woord wat sĂȘ: “Wat God saamgevoeg het, mag ‘n mens nie skei nie” Ek dank U, Vader, dat U my gebed hoor en verhoor. Amen.”

“Daarom gaan Ek sy pad versper met doringtakke en hom afkamp, sodat hy nie sy planne kan uitvoer nie en as hy dan sy minnaarresse probeer opsoek en hulle nie raakloop nie, hulle soek en nie kry nie, sal hy dalk sĂȘ: ‘Ek sal na my eie vrou toe teruggaan, want ek was by haar beter versorg as nou!’ Tog sal Ek weer begin om hom die hof te maak. Ek sal haar na die woestyn toe bring en mooi dinge vir hom sĂȘ. Ek sal sorg dat hy die name van die BaĂ€ls nie weer noem nie en hulle nooit weer aanroep nie. Toe sĂȘ die Here vir my: ‘Gaan knoop weer ‘n liefdesverhouding met ‘n man wat egbreuk pleeg.” Uit Hosea 2,3

“Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water: drink die strome uit jou eie fontein. Moet jou fonteine dan ook die wĂȘreld vol loop, jou strome water oral heen vloei? Hulle is tog net joune, en jy sal hulle nie met 'n ander wil deel nie. Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou, so vol liefde, so mooi soos 'n takbok, soos 'n ribbok. Geniet voluit van haar liefkosings, laat dit jou deurentyd bedwelm. Waarom sou jy jou laat bedwelm deur 'n slegte vrou, my seun, waarom sou jy in die arms van 'n ander vrou gaan lĂȘ? Kan jy kole vuur in die vou van jou klere inhark sonder dat jou klere aan die brand raak? Kan jy op brandende kole loop sonder dat jy jou voete verbrand? Net so min kan jy by 'n ander man se vrou slaap sonder om gestraf te word, jy sal nie vry kom as jy met haar lol nie. 'n Mens se lewe lĂȘ oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy.” Uit Spreuke 5.6

 “Bly weg van haar af, moenie naby haar huis se deur kom nie dat jy nie jou mooiste jare verspil nie, jou beste jare aan 'n hartelose mens gee nie, dat vreemdes hulle nie vol eet aan die vrug van jou arbeid nie, dat dit waarvoor jy gewerk het, nie in die huis van 'n ander beland nie. Jy kan 'n prostituut kry vir 'n stuk brood, maar owerspel kan jou lewe kos. 'n Man wat wat hom met prostitute ophou, vermors sy besittings.” Uit Spreuke, 5,6,29

 “Laat jou hart nie afwyk na haar weĂ« nie, want die hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil. Dwaal nie rond op haar paaie nie. Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is. Haar huis is weĂ« na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood. Die mond van die vreemde vroue is ’n diep kuil; hy op wie die HERE vertoornd is, sal daarin val. Want ’n hoer is ’n diep kuil, en ’n ontugtige vrou is ’n nou put.” Uit Spreuke

 “Hy wat owerspel pleeg, is sonder verstand; hy wat sy eie lewe wil verwoes, hĂœ doen so iets; Sy lĂȘ ook en loer soos ’n rower en vermeerder die ontroues onder die mensdom. Soos ’n voĂ«l wat ver van sy nes af rondvlieg, so is ’n man wat ver van sy tuisplek af rondswerwe.” Uit Spreuke 6,27

 “So is die weg van ’n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en sĂȘ: Ek het geen sonde gedoen nie. want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie, maar op die end is sy bitter soos wildeals, soos ’n swaard aan weerskante skerp. Haar voete daal na die dood toe af, haar treĂ« streef na die doderyk toe. Dat sy die pad na die lewe nie sou inslaan nie, wankel haar gange sonder dat sy dit weet.” Uit Spreuke 5,30

 “Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wĂȘreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ’n vriend van die wĂȘreld wil wees, word ’n vyand van God. en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer. Want wat in die geheim deur hulle gedoen word, is skandelik selfs om te noem.” Uit Jakobus 4; EfesiĂ«rs 5

 “Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus” Uit 2 KorinthiĂ«rs 10:3-5

 “Nou is ek bly, nie omdat julle bedroef was nie, maar omdat julle bedroef was tot bekering, want julle was bedroef volgens die wil van God, sodat julle deur ons in niks skade gely het nie. Want die droefheid volgens die wil van God werk ’n onberoulike bekering tot redding, maar die droefheid van die wĂȘreld werk die dood.” Uit 2 KorinthiĂ«rs 7:9-10

 “En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik dat God in Christus die wĂȘreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou. Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen.” Uit KorinthiĂ«rs 5

“Kyk, Ek werp haar neer op ’n siekbed, en die wat met haar owerspel bedryf, in ’n groot verdrukking, as hulle hul nie van hul werke bekeer nie. Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ’n regverdige het groot krag. Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.” Uit Openbaring 2; Jakobus 5; Spreuke 28

 “Daar sal net so blydskap wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor negen-en-negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie. Daar is blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer. Jesus sĂȘ: ‘Laat diĂ© een van julle wat sonder sonde is, die eerste ’n klip op haar gooi. Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.’” Uit Lukas 15; Johannes 8

“Ek veroordeel jou ook nie” Uit Johannes 8

Gebed om te Herstel

Hoor, HERE, my gebed, en luister na my hulpgeroep; swyg nie by my trane nie. Hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie? Al is ek ellendig en behoeftig — die Here dink aan my; U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie!” Uit Psalm 39;40 en 56

 “Die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig. Want dit is geen vyand wat my smaad nie, anders sou ek dit dra; dit is nie my hater wat hom teen my groot maak nie, anders sou ek my vir hom wegsteek; maar jy, ’n man soos ek, my vriend en my vertroude! Ons wat innig met mekaar omgegaan het.” Uit Psalm 41;55

Laat tog die boosheid van die goddelose mense ’n einde neem, maar bevestig U die regverdige. Hulle voet is gevang in die net wat hulle gespan het. Verklaar hulle skuldig, o God! Laat hulle val deur hul planne; dryf hulle weg oor die menigte van hul oortredinge, want hulle is wederstrewig teen U. Laat hulle beskaamd staan en rooi van skaamte word. Laat hulle wat behae het in my onheil, agteruitwyk en in die skande kom. Laat hulle vanweĂ« hul beskaming verskrik wees! HERE, laat my nie beskaamd staan nie, want ek roep U aan; laat die goddelose beskaamd staan, laat hulle verstom in die doderyk! By U, o HERE, skuil ek. Bevry my deur u geregtigheid. Uit Psalm 5,7,9,31,40

 “Want hulle het U met onheil bedreig; hulle het ’n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig. My vyande sal agteruitwyk, struikel en omkom van voor u aangesig. U het hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd.  En nog ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie wees nie; ja, jy sal ag gee op sy plek, maar hy sal daar nie wees nie. Die ootmoediges daarenteen sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede.” Uit Psalm 21

U omring my met welbehae soos met ’n skild. Ek wil in vrede gaan lĂȘ en meteens aan die slaap raak; want U, o HERE, alleen laat my in veiligheid woon. Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste; en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.” Uit Psalm 4,5,50

 “Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die HERE wag! Wees vir hulle ’n herder en dra hulle tot in ewigheid. o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie ... Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!” Uit Psalm 27,28,31

 “Want jou Maker is jou Man; HERE van die leĂ«rskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word. Want soos ’n verlate vrou en ’n bedroefde van gees het die HERE jou geroep, en soos ’n vrou uit die jeugtyd as sy versmaad was, sĂȘ jou God.” Uit Jesaja 54:5-6

Mag die Here vir jou Oorwinning Gee!

Persoonlike verbintenis: om in die Gees te baklei vir my man en my huwelik. “Gebaseer op wat ek vandag geleer het van God se Woord, verbind ek my om oorlog te voer in die Gees in plaas van die flees. I erken dat wanneer ek in die the vlees baklei, ek die geestelike geveg verloor. Daarom, verbind ek om my energie, tyd en gedagtes te gebruik in die geestelike stryd teen my huwelik and gesin"

Vir aanmoediging en om jou geloof te bou, sal jy bladsye for getuienisse kry wat op ons webwerf geplaas is of jy kan on boeke van herstelde huwelike bestel, Deur die Woord van hulle Getuienis, deur on ministerie boekwinkel.

As jou huwelik herstel deur die boek of deur ons ministerie, skryf asseblief vir ons sodat ons dit kan plaas op ons webwerf en publiseer dit in ons boek van getuienisse. Laat ons Hom die lof gee wat Hy verdien, en laat ons die wĂȘreld vertel wat God in ons lewe doen om ander te bemoedig. "En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis... (Open. 12:11)

Sodra jy gereed is, maak 'n verbintenis tot GOD om die kursus klaar te maak deur HIER TE KLIK en saam te stem en gereed is om hierdie stap in jou reis na Herstel in "My Daaglikse Joernaal" vorm aan te teken. Vat jou tyd, sit en drink 'n koppie koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui