GOD SE WOORD IS KRAGTIG!

Terwyl ek met my Bybel sit, het ek gelei gevoel om verse te deel wat die Here vir my gegee het en my deur my moeilikste tye gehelp het en vir my hoop gegee het.

Maak vir jou ‘n koppie koffie of tee en ontspan terwyl daar woord in jou lewe ingespreek word.

Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui