Sharing is caring!

Dit sal jou net 5 minute neem om te voltooi.

Stort jou hart uit om elke vraag te beantwoord (maar sonder om te eksplisiet te wees en sonder om ENIGE iemand anders se sondes te ontbloot, net soos jy nie wil hĂȘ dat iemand dinge oor jou aan ander openbaar nie). “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.” Jakobus 5:16 “Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.” 1 Johannes 1:9.

Wees verseker: Alles wat jy deel is streng en absoluut vertroulik.

English

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam
Maak asseblief seker jy vul dit noukeurig in sodat ons jou kan kontak.
As jy meer as een taal praat, voeg asseblief almal by.
Ek is hier:
Wat is jou huidige huwelik status? Maak asseblief seker dat jy die een kies wat jou situasie DIE BESTE beskryf. *
Het jy die boek "Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel" gelees?
Vir ons om meer effektief aan jou te bedien, kyk asseblief watter bekommernisse op jou van toepassing is: