“En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees…
“En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.” K3:14 Ek wil ‘n…
“Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het.”…
“Wees baie versigtig dat niemand van julle uitsak en God se genade verspeel nie. Moenie dat daar onder julle ’n…
“Wees in alle omstandighede dankbaar…” 1T5:18(NLV) “Wees in alles dankbaar…” 1T5:18(AFR53) “Wees heeltyd dankbaar teenoor God…” 1T5:18(DB) Ek wens ek kan…
“Want van die eerste oomblik af dat jy jou ingespan het om insig te kry en jou voor jou God verootmoedig het, is…
“God is nie ’n mens nie, daarom lieg Hy nie. Hy gaan nooit terug op sy woord nie. Dink jy…
“Ek is die druiwestok, julle is die lote. Wie aan My verbonde bly en Ek aan hulle, dra baie vrugte,…
Hallo liewe bruide! Jy kan hierdie Sondag, die 15de September 2024, om 19:00 (GMT+2) by ons aansluit. As jy wil…
“Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die…