As ek gaan le, slaap ek goed; want die Here sorg vir my

WOW! Ek wil net vanoggend dankie se vir my liefling dat ek so rustig kon slaap gisteraand. My dogtertjie het Saterdag deur die aand begin siek word, sy het die laaste paar aande so onrustig geslaap, ek was so so moeg! Ek het met die Here gepraat en vir Hom vertel hoe moeg en voel en dat ek asseblief net 1 aand ‘n goeie nagrus wil he, weereens was Hy so getrou, nie net het ek lekker geslaap nie; my dogtertjie is soveel beter vanoggend! Dankie my wonderlike Hemelse man dat U so mooi na my en my dogtertjie kyk.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

1 thought on “As ek gaan le, slaap ek goed; want die Here sorg vir my”

  1. Dankie vir die mooi getuienis kosbare Meagan, dis werklik net die Here wat ons so rustig kan laat slaap en Hy is die beste Geneesheer ooit.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui