HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 10

Uittreksels uit die Herstel jou Huwelik boek, Hoofstuk 10:

Hy Lei die Hart

“Die koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil.” —Spreuke 21:1

Het almal al vir jou vertel dat jou eggenoot ‘n wil van sy eie het; daarom sal hy dalk “kies” om nie terug te kom nie? Waaneer jy op die pad van huweliksrestorasie is, sal jy gebombardeer word (soos almal wat hulle huwelike probeer restoreer) deur ‘n stormloop van mense wat vir jou sal vertel dat dit jou eggenoot se keuse is en sy “vrye wil” om te besluit of hy jou wil los om by ‘n ander vrou te wees. Maar, Prys die Here, dit is nie waar nie!!

Hier kan ek getuig dat mense ongelooflik lief is om te sĂȘ dat hy 'n wil van sy eie het, maar na 'n herstelde huwelik, waar mense dit baie beslis vir my gesĂȘ het en selfs my aardse man vir my gesĂȘ het dat hy nooit ooit terug sal kom nie en dat hy my nie meer lief het nie, het die Here sy hart gedraai net soos wat Hy konings se harte draai, daarom kosbare bruid moenie op die woorde van mense vertrou nie, vertrou ons wonderlike Here se woorde.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 10”

  1. Dankie Here dat U n man se hart verander en sy gedagtes en als en hom die man maak wat U wil he hy moet wees en dat hy kla na aan U hart is en dat elke man en vrou na aan U hart is en dat U ons eerste lief gehad het en dat ons U eerste lief kan he dankie Here dat U die boodskap gee wat ons nodig het op die tyd wanneer ons dit nodig het

    1. En dit is ‘n wonderlike versekering dat die Here enige hart kan draai, net soos wat Hy ons harte gedraai het na Hom toe.

  2. WOW! Hoe wonderlik is ons Here nie, Hy is al een op wie ons kan staatmaak. Dit is absoluut so waar wat jy se, moenie staatmaak op wat mense of jou eggenoot se nie, fokus op die Here, vertrou wat die Here vir jou se! Baie dankie dat jy gedeel het mooiste Janine! ❀

    1. Die Here is so wonderlike kosbare Meagan en wat ‘n voorreg om op die Here staat te kan maak, want Hy stel nooit ooit teleur nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui