NIE PER TOEVAL NIE

Terwyl ek my vriendin Yvonne, se eerste 5 hoofstukke van haar boek lees, het ek gedink dit sal ‘n gepas wees om met my eerste potgooi oor die onderwerp NIE PER TOEVAL NIE, te praat.

RJN “My🩸Bleeding Heart” Yvonne vd Hoff

JEREMIA 29:11
Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting.

In die middel van 'n mens se seer wat gewoonlik soos ‘n storm voel, hoef mens nie die waaroms en hoekoms te vra nie, weet net dat God dit nie per toeval toelaat nie en dat ons Hemelse Man ‘n groter doel en plan het, vertrou Hom net.

Romeine 8:28
Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

3 thoughts on “NIE PER TOEVAL NIE”

  1. Ja Janine, niks in ons lewe gebeur sonder ‘n rede nie. Elke seer het ‘n doel en mens weet nooit wie stuur Hy oor jou pad en wie jy kan bemoedig agv die seer waardeur jy gegaan het nie! Ek sou nooit kon dink dat dit waardeur ek gegaan het my vandag hiernatoe sou lei om vroue te bemoedig wat deur dieselfde hartseer gaan nie!

  2. Liefste Adina, dis so fantasties hoe ons HM werk en selfs ons mekaar nie per toeval ontmoet het nie. Dankie dat jy vir my so inspirasie is.

  3. Definitief Janine ons seer is wat die Here gebruik I’m ander te help en te bemoedig!! Ons gaan nie deur die donker tye vir niks nie. Ons kan hom prys in elke moelike situasie en weet die prys kom!! Ek is soooo bly want ek is nou jou vriendin ook en ons is almal sy Bruid 👰

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui