NET ‘N BOKSIE…

Asseblief luister na hierdie getuienis oor die boksie en die pragtige boodskap wat die Here vir my gegee het.

Geseënd is die man wat op die Here vertrou, en wie se vertroue die Here is. J17:7

Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. IIK1:20

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

8 thoughts on “NET ‘N BOKSIE…”

  1. Dankie Janine, wat ‘n pragtige getuienis van jou sussie. Dit is wonderlik hoe ons Man deel wil wees van elke stukkie van ons lewe en ons so will seën. Ek sê altyd die groot goed wat Hy vir ons doen is fantasties en so lekker, maar dit altyd vir my die klein dingetjies wat Sy liefde uitstraal. Dit maak dit so persoonlik vir ons. Ek het dit baie geniet!

    Dit laat my nou dink aan wat ek sien ons Suid-Afrika belofte:
    Die sewende keer kom sê die dienaar: “Ek sien ’n klein wolkie so groot soos ’n man se hand wat uit die see opkom.” Toe sê Elia: “Maak gou! Gaan sê vir Agab: ‘Span jou wa in en gaan af na jou huis toe anders sal die reën jou vaskeer!’”

    ‘n klein wolkie wat ‘n groot storm bring, ‘n klein boksie wat vir niemand belangrik is, bring groot vreugde in jou sussie se lewe en hoeveel mense gaan die lieflike lofpysing nie aanraak nie.

    1. Dankie dat jy hierdie belofte vir die Afriikaans nou weer deel, dis so mooi en dis so simbolies dat die Here die klein boksie gebruik om ‘n boodskap te gee. Het ek al genoem ek is mal daaroor hoe Hy vir ons sulke bemoedigende boodskappe gee, Hy is rerig wonderlik!

  2. WOW! Baie dankie dat jy hierdie mooi getuienis gedeel het Janine.

    Toe ek hierdie luister, toe kom my getuienis by my op van my Springbok hemp.. Ja NET ‘N HEMP het vir die Here saak gemaak. Ek dink ek moet ‘n aparte lof gaan plaas oor my getuienis. Ag is ons Here nie wonderlik nie? ❤️

    Ek het hierdie afgelope 3 dae vir die Here gevra om my te help om ‘n lof te plaas, ek het net nie geweet wat nie maar ek het gevoel ek moet, kyk net hoe wonderlik is Hy. Hy het my deur hierdie getuienis gelei om ‘n lof oor my hemp te plaas en hoe Hy my gevoelings in ag geneem het, WOW net WOW!

    1. Wow kosbare Mila, ek onthou die springbokhemp, net ‘n hemp, maar dit maak toe vir ons wonderlike Here ook saak omdat dit vir jou saak gemaak het. Die Here is rerig so wonderlik!

  3. Dit is so wonderlike en pragtig laat my dink aan hy wil ons seen en so veel meer as wat ons aan kan dink. my hartjie is weg by die blog. Jesus liefde vir almal

  4. Ja kosbare Kristy, Sy planne vir ons is werklik die beste.
    *Jammer oor die hartjie, hulle is besig daarmee en ons vertrou dis binnekort weer terug sodat die posts “gelike” kan word, maar nou kan julle kommentaar lewe wat vab so groot waarde is want dit kan weer ander bruide bemoedig, so ek is so daarbaar jy het kommentaar kom lewer kosbare Kristy.

  5. Dankie Janine, dit is so bevestiging dat self dit wat vir ons klein en onbelangrik lyk, vir Hom saak maak.

    Yvonne dankie vir die vers: “Ek sien ’n klein wolkie so groot soos ’n man se hand wat uit die see opkom.” Toe sê Elia: “Maak gou! Gaan sê vir Agab: ‘Span jou wa in en gaan af na jou huis toe anders sal die reën jou vaskeer!’” Net vanoggend het ek weer die stukkie van Elia gelees in my Bybelplan. En ons Geliefde Hemelse Man gaan nog groot dinge in Suid Afrika doen en in die Afrikaanse bediening \o/\o/\o/.

    1. En die lys raak net groter kosbare Adina, want in die week is my seun se skoolboek weg en ons besluit dat ons saam gaan stem dat hy die boek kry en ons bid toe, die volgende dag toe sê hy, ma die Here het geantwoord, ek het my boek gekry. En by die het die Here my gehelp om ‘n lêer te kry by my buite werk. Ons dien so wonderlike Here! Dis so pragtige belofte vir Suid-Afrika, ek raak so opgewonde oor wat die Here besig is om te doen in Suid-Afrika.

      https://encouragingwomen.org/just-a-box-just-a-file/

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui