My Planne Teenoor Die Here Se Planne

Voordat ek hierdie koffiekuier gedoen het, het die Here my Lewensles 59: "Kan Dit Oorlog Wees" laat lees, presies op die regte tyd om my hierdie beloftes te gee:

“Moenie bang wees nie! Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red…” E14:13

“Julle hoef nie te veg nie, neem net posisie in en staan en kyk na die oorwinning van die Here vir julle . . . Moenie vrees nie moenie bang wees nie . . . Die Here sal by julle wees.” 2K20:17

Kosbare bruid vat hierdie beloftes en hou dit diep binne jou hart.

Asseblief luister na hierdie koffiekuier, jy gaan hierna wil luister, want ek deel 'n hele paar getuienisse:

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Planne Teenoor Die Here Se Planne”

  1. Dankie liefste Janine dat jy vanogend die beloftes met ons deel en jou getuienis. Ek weet die Here wou he ek moes nou die beloftes ook kry na ek vanogend eerste met my HM gepraat het voor ek vandag se bemoeding kom lees het. Ek sit met trane in my oe van hou wonderlik die Here is.

    1. Kosbare Kristy hou net baie styf aan ons wonderlike Here se hand vas want Hy is werklik ongelooflik wonderlik.

      Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. Kyk, hulle almal sal beskaamd staan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal word soos niks, en jou teëparty sal omkom. Jy sal hulle soek, maar hulle nie vind nie — die manne wat met jou twis; hulle sal word soos niks en soos ‘n nietige ding — die manne wat teen jou oorlog voer. Want Ek, die HERE jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou. J41:10-13 https://www.bible.com/af/bible/5/ISA.41.10-13.AFR53

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui