🎶Liefdes Lied Vir Die Naweek

"Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek; my hart sal juig oor u heil. Ek wil sing tot eer van die HERE, omdat Hy aan my goed gedoen het." P13:6 

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir hierdie naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.

MEER Liefdes Liedjies

Die Liefdesliedjies wat ons hier publiseer is bedoel vir 'n Minnaar, nie 'n lied wat in die kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.

As jy 'n liefdeslied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

Voordat ek my liefdesliedjie deel, moet ek eers vir jou sê dat my eggenoot baie lief was vir musiek, so na hy my verlaat het, kon ek nie na liefdesliedjie luister nie, behalwe wanneer hy by my was, want liefdesliedjies vir my het oor hom gegaan. Toe ek by die Bediening aangesluit het, het ek eers gedink hoe gaan ek na liefdesliedjies luister en aan ons kosbare Liefling Here dink.

So ek moet erken ek het net nie na die Liefdes Liedjies geluister nie, totdat ksobare Erin 'n liedjie natuurlik op die regte tyd, soos die Here haar gelei het, gedeel het. Ek het so gehuil toe ek na die liedjie luister en geweet dis presies die woorde wat ons kosbare Liefling Here vir my sing en vir jou ook kosbare vrou..

Hier is die liedjie (alhoewel dit in Engels is, maak asseblief jou oë toe en luister na die woorde):

TO MAKE YOU FEEL MY LOVE

When the rain's blowing in your face
And the whole world is on your case
I would offer you a warm embrace
To make you feel My love

When the evening shadows and the stars appear
And there is no one to dry your tears
I could hold you for a million years
To make you feel my love

I know you haven't made your mind up yet
But I would never do you wrong
I've known it from the moment that we met
There's no doubt in my mind where you belong

I'd go hungry, I'd go black and blue
I'd go crawling down the avenue
There ain't nothing that I wouldn't do
To make you feel my love

Storms are raging on a rolling sea
Down the highway of regret
The winds of change are blowing wild and free
But you ain't seen nothing like Me yet

There ain't nothing that I wouldn't do
Go to the ends of the earth for you
Make you happy, make your dreams come true
To make you feel my... LOVE

Asseblief deel in die kommentaar watter deel van die liedjie in jou hart in gepraat het.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui