🎶Liefdes Lied Vir Die Naweek

"Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek; my hart sal juig oor u heil. Ek wil sing tot eer van die HERE, omdat Hy aan my goed gedoen het." P13:6 

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir hierdie naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.

Die Liefdesliedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.

MEER Liefdes Liedjies

As jy 'n liefdeslied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en kan dit deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

Luister nou asseblief na hierdie liedjie wat ons kosbare Liefling Here vir my gegee het na ek Hom gevra het vir nog 'n mooi liedjie.

I Cross My Heart

Our love is unconditional
We knew it from the start
I see it in your eyes
You can feel it from my heart
From here on after
Let's stay the way we are right now
And share all the love and laughter
That a lifetime will allow
I cross my heart
And promise to
Give all I've got to give
To make all your dreams come true
In all the world
You'll never find
A love as true as mine
You will always be the miracle
That makes my life complete
And as long as there's a breath in me
I'll make yours just as sweet
As we look into the future
It's as far as we can see
So let's make each tomorrow
Be the best that it can be
I cross my heart
And promise to
Give all I've got to give
To make all your dreams come true
In all the world
You'll never find
A love as true as mine
And if along the way, we find a day
It starts to storm
You've got the promise of my love
To keep you warm
In all the world
You'll never find
A love as true as mine
A love as true as mine

Kosbare vrou onthou asseblief om te deel watter deel van hierdie liedjie tot jou hart gespreek het.

6 thoughts on “🎶Liefdes Lied Vir Die Naweek”

  1. You’ve got the promise of my love
    To keep you warm
    In all the world
    You’ll never find
    A love as true as mine
    A love as true as mine

    Dankie Janine, Sy liefde is die enigste ware, onselfsugtige liefde en vul elke vesel in ons met vrede en geluk.

    1. Dankie dat jy deel watter gedeelte tot jou hart gepraat het kosbare Adina. Sy liefde is werklik die enigste ware onselfsugtige liefde.

  2. From here on after
    Let’s stay the way we are right now
    Ek hou van die stukkie. Ek wil nie hê my liefde moet verander volgens of dit goed gaan of sleg gaan met my nie. Natuurlik voel mens nader aan Hom in die tye wat dit sleg gaan, maar ek wil daai selfde intimiteit met Hom voel deur die goeie tye ook.

    1. Dankie dat jy deel wat tot jou hart gepraat het kosbare Yvonne, ek stem saam wil ook nie hê my liefde moet afhang van of dit sleg of goed gaan nie.

  3. “Jy sal altyd die wonderwerk wees
    Dit maak my lewe volledig”

    Hy, en net Hy, kon dit in my lewe doen, my ALLES word en my lewe volledig maak, HY is immers alles wat ek wil hê, nodig het en waarvoor ek lewe.
    Dankie liewe Janine, hierdie liedjie is pragtig.
    Baie liefde vir jou!❤️

    1. Dankie dat jy dit deel kosbare Marta, ek weet waarvan jy praat want werklik net Hy kon my lewe volledig maak.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui