"Maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie." J40:31
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek.
Dit is 'n liedjie wat kosbare Betty met my gedeel het. Sy sê hierdie liedjie help haar om deur dit te kom, om te weet Hy is die Een reg langs haar is en dat sy geseënd is en moet laat gaan vir Hom. En die liedjie herinner haar dat dit is wat sy sal wees saam met Hom en wat sy sal voel saam met Hom.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding. MEER Liefdes Liedjies
So kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om op 'n stil plek te gaan sit en mooi na die woorde te luister. Sing dit vir ons Liefling Here.
From this moment, life has begun
From this moment, you are the one
Right beside you is where I belong
From this moment on
From this moment, I have been blessed
I live only for your happiness
And for your love, I'd give my last breath
From this moment on
I give my hand to you with all my heart
I can't wait to live my life with you, I can't wait to start
You and I will never be apart
My dreams came true because of you
From this moment, as long as I live
I will love you, I promise you this
There is nothing I wouldn't giveFrom this moment on, oh
You're the reason I believe in love
And you're the answer to my prayers from up above
All we need is just the two of us
My dreams came true because of you
From this moment, as long as I live
I will love you, I promise you this
There is nothing I wouldn't give
From this moment, I will love you
As long as I live, from this moment on
Kosbare vrou sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Van hierdie oomblik af, solank ek lewe
Ek sal jou liefhê, ek belowe jou dit
Daar is niks wat ek nie sou gee nie
Van hierdie oomblik af sal ek jou liefhê
Solank ek lewe, van hierdie oomblik af
Dankie dierbare Janine vir hierdie pragtige liedjie…
Dankie kosbare Kateline dat jy deel wat vir jou uitgestaan het.