"Vertrou jou lewe toe aan die HERE. Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg." P37:5
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek.
Ons kosbare Liefling Here is beslis die inspirasie in my lewe. Ek wil nooit ooit weer 'n lewe sonder Hom hê nie.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding. MEER Liefdes Liedjies
So kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om op 'n stil plek te gaan sit en mooi na die woorde te luister. Sing dit vir ons Liefling Here.
The kind of love that lasts forever
And I want you here with me
From tonight until the end of time
You should know, everywhere I go
You're always on my mind, in my heart
In my soul
baby
CHORUS:
You're the meaning in my life
You're the inspiration
You bring feeling to my life
You're the inspiration
Wanna have you near me
I wanna have you hear me sayin'
No one needs you more than I need you
And i know, yes I know that it's plain to see
We're so in love when we're together
now i know that I need you here with me
From tonight until the end of time
You should know, everywhere I go
Always on my mind, in my heart in my soul
CHORUS
Wanna have you near me
I wanna have you hear me sayin'
No one needs you more than I need you
You're the meaning in my life
You're the inspiration
You bring feeling to my life
You're the inspiration
Kosbare vrou sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Dankie vir hierdie mooi liedjie Janine, hierdie vers het vir my uitgestaan: You’re the meaning in my life
You’re the inspiration
You bring feeling to my life
You’re the inspiration
Nadat ek my lewe verloor het, het my Geliefde Here weer nuwe betekenis aan my lewe gegee, Hy lei my en gee my inspirasie, Hy is my rede om te leef.
Dankie dat jy dit met ons deel kosbare Adina, ek weet presies wat jy bedoel, want toe ek die lewe verloor wat ek so graag wou hê, toe is Hy die Een wat betekenis aan my lewe gee.