🎶Lied Vir Die Naweek – Ek Het Hom Nodig

"Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel." P31:25

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek.

Kosbare vrou luister asseblief na hierdie pragtige liedjie met die mooiste woorde vir ons kosbare Liefling Here. Hy verdien beslis al ons liefde, want Hy is Liefde en ek het Hom nodig.

Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding. MEER Liefdes Liedjies

So kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om op 'n stil plek te gaan sit en mooi na die woorde te luister. Sing dit vir ons Liefling Here.

🎶🎥I Need You

I don't need a lot of thingsI can get by with nothingWith all the blessings life can bringI've always needed somethingBut I've got all I wantWhen it comes to loving youYou're my only reasonYou're my only truth
I need you like waterLike breath, like rainI need you like mercyFrom heaven's gateThere's a freedom in your armsThat carries me throughI need you (dada, dada, da), oohOoh
You're the hope that moves meTo courage again, oh yeahYou're the love that rescues meWhen the cold winds rageAnd it's so amazing'Cause that's just how you areAnd I can't turn back now'Cause you've brought me too far
I need you like waterLike breath, like rainI need you like mercyFrom Heaven's gateThere's a freedom in your armsThat carries me throughI need youOoh, yes I do, oh
I need you like waterLike breath, like rainI need you like mercyFrom Heaven's gateThere's a freedom in your armsThat carries me throughI need you (dada, dada, da)Oh, yes I do (dada, dada, da)I need you (dada, dada, da)Oh, ooh-ooh (dada, dada, da)Ooh-ooh (dada, dada, da)I need you, oh (dada, dada, da)(Dada, dada, da)I need you (dada, dada, da)

Kosbare vrou sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

9 thoughts on “🎶Lied Vir Die Naweek – Ek Het Hom Nodig”

  1. Dis so mooi Janine, ek kan nie regtig woorde kies wat uitstaan nie, maar as ek moet kies:

    You’re the hope that moves me
    To courage again, oh yeah
    You’re the love that rescues me
    When the cold winds rage
    And it’s so amazing

    Hy is ons hoop, Hy gee ons moed, Sy liefde het ons gered, en dit is wonderlik!

    1. Dankie dat jy deel wat vir jou uitstaan kosbare Adina, Hy is beslis ons hoop, gee ons moed en ja Sy liefde het ons gered en daarvoor is ek so dankbaar.

  2. Ek het nie baie dinge nodig nie
    Ek kan met niks klaarkom nie
    Met al die seëninge wat die lewe kan bring
    Ek het nog altyd iets nodig gehad
    Maar ek het alles wat ek wil hê
    Wanneer dit kom by om jou lief te hê
    Jy is my enigste rede
    Jy is my enigste waarheid
    Dankie dierbare Janine wat ons nodig het vir elke dag in ons lewe, dis ‘n pragtige liefdesliedjie…

    1. Dit staan so vir my uit want ek wìl nie meer wees waar ek was nie.
      Hoe kan ek ooit wil terug gaan na waar ek was as Hy my verder gevat het as wat ek ooit kon vra.
      Ek het Hom nodig en kan nie sonder Hom nie.

      Ek kan nie nou terug draai nie,
      Want jy het my te ver gebring,
      Ek het jou nodig soos water, soos asem soos reën.

      1. Dankie dat jy dit deel kosbare Betty en ek weet saam met ons kosbare Liefling Here gaan jy nooit weer terug na waar jy was nie, en kan jy glimlag oor die toekoms.

  3. Wat ‘n pragtige liedjie, die deel wat my geraak het, was:

    Jy is die hoop wat my maak
    Beweeg weer na moed, o ja
    Jy is die liefde wat my maak
    Reddings wanneer die koue winde brul
    En dit is so wonderlik, want
    Dis hoe jy is
    En ek kan nie nou teruggaan nie, want
    Jy het my te ver geneem

    En my gunsteling reëls is En ek kan nie nou teruggaan nie, want jy het my te ver geneem! Ek kan regtig nie, en ek wil nie hê wat ek nou leef nie, alhoewel die vyand my soms wil laat glo dat ek dit nie waardig is nie, dit is iets wat ek nie wil laat gaan nie, inteendeel en dit is hoe dit daardie moed is wat ons dryf om voort te gaan na die hoogtes!!

    Dankie Janine dat jy dit gedeel het! ❤

    1. Dankie dat jy dit deel wat vir jou uitgestaan het kosbare Aminta, dis vir my ook baie pragtig. In ons kosbare Liefling Here is jy beslis waardig kosbare Aminta.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui