Lewensles Week 2

"Dit is nie dat ons ingehok word nie, maar dit is eerder Hy wat ons omring met Sy beskerming en Sy guns."
Wat ek uit hierdie les geleer het, is dat God se woord nie daar is om ons in te hok nie, maar juis vir ons beskerming, ek weet toe jonger was het ek baie keer gedink dit is om ons in te hok en so baie van ons misverstaan dit so.

"Maar wat in die woord van die HERE sy vreugde vind, dit dag en nag oordink."

"Elke vers wat jy oordink sal jou die kennis gee wat jy nodig het om te slaag."
Ek weet ons almal wil so graag slaag in alles wat ons aanpak en God het juis vir ons Sy Woord as riglyn gegee sodat ons kan slaag en daarom moet ons, ons vreudge in die woord van die Here vind.

Week 2 “Verheug”

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Lewensles Week 2”

  1. Janine ja, ek het self as tiener en as jong vrou gedink al die reels is net om ons in te hok. Maar dit is nie, hoeveel keer het ek nie my vingers verbrand deur teen die “reels” te gaan nie, dis daar vir ons beskerming!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui