Welkom, Evangelis!

Ester 4:14—”Wie weet, miskien is dit juis met die oog op ‘n tyd soos hierdie dat jy koningin geword het!”

Ons is so opgewonde om jou as ‘n NUWE Evangelis te verwelkom! Dit is een van die mees BELANGRIKSTE fasette om een van Sy volgelinge te wees!!

Markus 16:15-16—”Hy het vir hulle gesĂȘ: “Gaan uit, die hele wĂȘreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.”

Matteus 28:18-20—”Jesus kom toe nader en sĂȘ vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. GAAN DAN na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wĂȘreld.”

Matteus 4:18-20 —”Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop, sien Hy twee broers:Simon, wat ook Petrus genoem word, en sy broer Andreas. Hulle was besig om ‘n werpnet in die see uit te gooi, want hulle was vissers van beroep. Hy sĂȘ toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg.

So aangesien jy die Here geantwoord het, wil ons jou help om te weet waar Hy jou heen stuur!

Jesaja 6:8—Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “ Hier is ek! Stuur my!”

Wat is ‘n evangelis?

Meeste van ons is bekend met ‘n pastoor of ‘n priester, maar ‘n evangelis is ‘n persoon wat GOD deur iets moeiliks geneem het om jou in staat te stel om jou reis met ander te deel wat deur iets soortgelyks gaan, om hulle te bemoedig (of moed te gee). 'n Evangelis wat in staat is om ‘n vuur van hoop aan te steek—om ander te help wat in dieselfde vallei is, 'n soortgelyke krisis, dieselfde gevoel van wanhoop en hopeloosheid—deur hulle te wys dat om Sy hand vas the hou is die enigste manier om te onstnap of om ten minste deur te kom na die ander kant.

“Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.” 1 KorintiĂ«rs 10:13.

#1 Wees Gemotiveerd, Bly GeĂŻnspreer

Vroue, net soos jy, is besig om uit te reik en te reageer op die krete wat Hy hoor. Hulle deel bloot lofverslae oor hoe die Here hulle gebruik en hulle lei na die vroue wat desperaat is vir hoop. Volg Atarah # wat 'n passie gehad het om vroue in haar gemeenskap te bedien en nou haar SNN gebruik om op haar nuwe Facebook-bladsy te evangeliseer en om vroue te bedien wat desperaat is vir Hoop! BNN-EV #

Volg meer inspirerende verhale Evangelis # Evangelismo # en deel dan jou eie verhaal - inspireer ander vroue wat dan 'na die hele wĂȘreld...die goeie boodskap vir al die mense' bring. '(Markus 16:15), want dit was die laaste ding wat Hy ons gesĂȘ het om te doen om vir Hom voort te gaan.

#2 Wees Gereed, Wees Voorbereid!

Ons het vroeĂ«r vrouens aangemoedig om ons Hoop Kaarte te bestel of te druk en hulle uit te sny om uit te gee. Maar nou, het Hy ons ‘n makliker manier gewys. Wanneer jy iemand hoor praat oor huweliks krisis, of wat Hy jou deur gebring het, sĂȘ net, “Hier, ek weet van iets wat kan help” en maak dan jou selfoon oop om hulle UiteindelikHoop.com te wys wat jy geboekmerk het. Beter nog, skep ‘n applikasie.

Vra hulle dan om hulle selfone oop te maak en te soek sodat jy weet dat hulle dit het.

En, as jou bediening meer gerig is om Uiteindelik Liefde te Vind, doen dieselfde ding maar instede daarvan met UiteindelikLiefde.ORG.

#3 Begin jou EIE bediening

As jy joernaal gehou het deur kursusse 1, 2 en 3, jou hart uitgestort het in hulle en ook die geleentheid onderaan benut het: deel 'n kort getuienis en gesels dan met jonger vroue, wat steeds enkellopend is gebaseer op die beginsel(s) uit hierdie hoofstuk, wat jy wens jy gedoen of nie gedoen het nie, wat jou lewensloop sou verander het indien jy geweet het van hierdie beginsel ... En jy het die struikelblok oorkom deur Facebook te vas en te laat gaan, lank genoeg om weer veilig te gebruik — hierdie keer vir 'n GOEIE doel. Dan is jy gereed om die volgende stap te neem. Lees hoe maklik Eliza die leiding van die Here geneem het en die geleentheid aangegryp het. BNN-EV #

Eliza het Veronica gevolg wat 'n groot bediening het, en alhoewel Eliza tot dusver net een vrou gevind het, is dit al wat Erin gehad het toe sy met haar bediening begin het! RMI het begin toe net twee vroue, eVennote, begin bid het, volgens die beginsels (wat nou deel is van u kursusse) en daarna ander vroue wat hulle ontmoet het, aangemoedig het!

LET DAAROP dat God jou nie vra om 'n bediening van die grond af te begin nie. Kyk wat Hy Veronica en Eliza gelei het om te doen:

Ek het niks op hierdie bladsy gepubliseer waarvan ek die skrywer is nie.Al wat daar gevind word, is die boodskap van hoop op die Franse webwerf en die verskillende skakels vir kursusse in Frans. My doel met die skep van hierdie bladsy was dat die mense wat dit vind, direk na die webwerf aidemaritale.com gaan. Ek het met niemand probeer kontak maak nie. Ek het tot die Here gebid om hierdie bladsy te gebruik om lyende vroue en mans na sy waarheid te lei.

Plaas die skakels na alles wat jou gehelp het. As jy wil, begin jy elke week 'n les te plaas en gebruik dan jou dagboek om te deel wat Hy jou gewys het. Dit is hoe Adele, ons Franse minister, haar bediening opbou— deur Vind die Oorvloedige Lewe op die Franse blog te plaas.

Toe gaan ek terug na Facebook en maak 'n rekening oop en skep die bladsy “Dieu peut et restaurera votre mariage”.

Om jou te help om naam te ontdek wat jou gaan help: 

Klik hier om meer the leer oor jou Splinternuwe Naam en Bediening se Naam

Nancy, 'n ander tak wat uit Veronica se "Restored by Grace" kom, het geroep gevoel om haar bediening te begin om vroue te help om hul Oorvloedige Lewe te Vind. Wat is jou passie? Laat ons jou help, voltooi ons  SNN en jou nuwe bedieningsnaam vorm.

Maak seker dat jy eers in jou bediening belĂȘ het deur ons kursusse en joernaal te voltooi - dit is hoe jy sal weet of Hy jou geroep het en in watter rigting Hy jou lei.

Sodra ons jou versoek ontvang het en gesien het dat jy 'n paar van jou kursusse deurgemaak het, sal ons tyd opsy sit om jou bediening en bedieningsnaam te ontdek.

#4 GAAN, Evangeliseer Aanlyn!

As jy nog nie gereed voel nie, of as jou passie meer is om na vroue te soek wat hulp nodig het, is dit so maklik om na gebedswebwerwe te gaan!

Nooit tevore was dit so moontlik om na AL die nasies te GAAN nie, dit is so maklik soos om op jou rekenaar te gaan en te gaan soek vir vrouens wat uitroep vir hulp vir hulle huwelike. Waar jy MAKLIK hierdie vrouens sal vind is op Gebeds Webwerwe!

“Gebeds Plasing” Webwerwe—

Jy kan vrouens vind wat uitroep om hulp deur na enige soek-masjien te gaan, soos Google. Jy kan “gebed plasing” in tik en ‘n lys sal opkom. Alhoewel daar nie veel beskikbaar is in Afrikaans nie, weet ons Hy sal jou na die regter een lei.

Gaan na Gebeds Plasings  en soek spesifiek vir Gebeds Plasing van huwelik 'huwelik' waar jy vroue (of mans) sal vind vir wie jy kan bid en ook UiteindelikeHoop kan deel. As iemand al voor jou gekom het om UiteindelikHoop aan te bied, moet jy bevestig dat jy hoop gekry het. 'Deur die getuienis van twee of drie getuies moet elke saak bewys word.' 2 Korinthiërs 13: 1

Vra Hom om jou na ander webwerwe te lei, en deel dan nuwe werwe wat jy vind in jou lofverslag om ander bruide aan te moedig om by jou aan te sluit.

En aangesien vrouens vir gebed vra, sal jy hulle ANTWOORD op gebed wees wanneer jy EENVOUDIG iets soos dit kopieer en plak:

UiteindelikHoop.com is waar ek hoop vir my huwelik gevind het...ek het hoop en vrede gevind en so baie getuienisse van hopelose huwelike wat herstel is na owerspel en verraad. Moet nie opgee of dat dit jou verteer nie, ~ Jou SNN “Splinternuwe Naam”

Wees ASSEBLIEF Versigtig

Eerstens, is daar vrouens wat baie kwaad is en dalk nie oop mag wees om hulp te wil hĂȘ nie. Jy moet soek vir vrouens wat gebroke, desperaat is en belang stel in hulp—nie ‘n twisgierige vrou wat net daarop uit is om uiting te gee en hulle mans in die skande te stel nie.

Alhoewel, as dit is waar jy was toe jy RMIEW gevind het en jy het ‘n voorgevoel dat dit is vir wie Hy jou geroep het om te bedien, volg dan Sy leiding.

Nietemin, daar sal baie vrouens wees, spesifiek twisgierige vrouens, wat terug sal skryf en meer wil weet, indien so, stuur hulle na UiteindelikHoop.com en laat hulle weet hulle kan ‘n Huweliks Evaluasie Vorm invul en al die nodige hulpbronne GRATIS kry.

In aanvulling wil ons hĂȘ jy moet versigtig wees en uitkyk—as jy by ‘n gesprek betrokke raak, moet jy nie vir hulle vertel wat hulle "wil" hoor nie en dikwels kan dit omdraai in 'n beradings sessie waar hulle dan nooit die Magtige Berader ontmoet nie.

Deur vrouens eenvoudig aan Sy waarheid voor te stel, Sy liefde en Sy antwoorde sal hulle Hom ontmoet—so asseblief sĂȘ niks meer as wat ons jou gelos het om te plaas nie:

UiteindelikHoop.com is waar ek hoop vir my huwelik gevind het...ek het hoop en vrede gevind en so baie bemoedigende getuienisse van hopelose huwelike na owerspel en verraad. Moet nie opgee of dat dit jou verteer nie! ~ Jou SNN “Splinternuwe Naam”

  • As jy nie jou SNN “Splinternuwe Naam” het nie KLIK  HIER  asseblief  om die SNN “Splinternuwe Naam” te ontdek wat Hy vir jou het, wat is wat jy sal wil gebruik wanneer jy Lof Verslae indien en Hoop Aanlyn saai.

So as enige iemand vir meer vra, kopieer en plak iets soos dit:

Ek is so bly jy het gevra, op UiteindelikHoop.com offer hulle ‘n GRATIS Huwelik Evaluasie wat sal help om jou vraag te beantwoord en jou ook jou gratis eBoeke en videos gee om te kyk...as jy wil kan ek jou Hoofstuk 1 van die boek stuur wat jou soveel hoop sal gee! ~ Jou SNN

Ongelukkig, wil meeste van die vrouens wat die HEV invul net uiting gee aan hulle toorn of oor hulle probleme praat maar nooit iets ontdek wat hulle regtig sal help nie. So, weer wees seker om hulle na UiteindelikHoop.com te stuur sodat hulle ‘n Huwelik Evaluasie Vorm kan invul sodat hulle die Gratis hulpbronne kan kry (kopieer en plak eenvoudig die verklaring hier bo).

Ons wil ook hĂȘ jy moet versigtig wees oor hoeveel jy in elke pos LEES. Droewiglik deel sommige vrouens dinge wat nooit met enige iemand gedeel behoort te word nie, so gaan vlugtig oor die poste, en vra die Here om jou te lei na wie Hy wil hĂȘ jy moet uitreik en help. As jy net ver genoeg lees om te sien dat hulle Huweliks hulp nodig het pos dan jou antwoord, jy sal jou gedagtes beskerm teen besonderhede wat kan inmeng met jou eie herstel.

* Ook as jy ‘n pos van ‘n man lees, albei die webwerwe (MarriageHelpOnline.com en HopeAtLast.com) het hulp vir mans ook.

** Wanneer jy wel ‘n pos van ‘n man sien, wees ekstra versigtig om NIE jou naam te pos nie en dat die webwerf NIE jou epos adres insluit nie. “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.” 1 Petrus 5:8.

Hoekom ‘n SNN “Splinternuwe Naam”?

Deur jou SNN te gebruik laat dit jou toe om nie op jouself te fokus nie, maar op ander. So, as ‘n Evangelis, het jy ver genoeg langs jou Reis na Herstel gereis tot op die punt waar jy geestelik genees is, voldoende opgelei is en nou is dit jou doel en roeping op jou lewe om ander vrouens te help, eerder as jouself.

Verby is die dae toe jy gespog het of afgunstig was of oor nonsens gepraat het, instede, deur ‘n SNN te hĂȘ sal dit jou help om Gebed te plaas en ander vrouens te bedien. Alhoewel, dit met oordeel gedoen moet word, deur ‘n SNN te gebruik, as ‘n nuwer wyser vrou!

Net soos wat Sarai na Sara, en Abram na Abraham verander is, Simon na Petrus, sal jy ook ‘n nuwe naam gegee word wat jou sal toelaat om deursigtig en eg te wees, sonder om skande op jou familie of aandag op jouself te bring. 

Jou Bediening

Sal dit jou help as jy ‘n naam vind om jou bediening te begin? Dikwels sĂȘ Erin Hy gee haar die naam van ‘n boek, soos Poverty Mentality of Moving Mountains en selfs Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel wat is wat sy sou sĂȘ wanneer sy vrouens ontmoet—wat aan haar gegee was lank voor Hy haar huwelik herstel het!

Dit mag net dalk ‘n enkele woord wees gebaseer is op ‘n bybel vers, soos ons nuutste en eerste missie, Caritas Radiantes. Die naam vertaal oor na “Stralende Klein Gesiggies” gebaseer op Psalm 34:5-6, “Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare. DiĂ© wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.”

Of, dit kan gebaseer wees op jou HERSTELDE Huwelik Getuienis soos Veronica “Restored by Grace" toe sy ‘n FaceBook groep begin het, ja, en haar SNN gebruik het.

Lees Meer daaroor en ontdek jou SNN en
JOU unieke ministerie aan vrouens

Alreeds Vrouens Begin Help?

As jy lof verslae ingedien het, lof wanneer jy struikelblokke oorkom het (selfs struikelblokke nog nie gelys nie), of jou herstelde huwelik getuienis en dit is in ons Daaglikse Bemoediging blog gebruik, dan kan jy jou unieke etiket deel wat vrouens sal toelaat om jou getuienis te hoor!

As ‘n voorbeeld, is hier ‘n etiket van een van ons vertalers, Poppy, wat ander vrouens bedien. Wanneer sy ‘n vrou een van ons Hoop kaartjies gee: UiteindelikHoop.com of UiteindelikLiefde.org Hoop Kaart, skryf sy dit agterop.

http://encouragingwomen.org/tag/poppy/

 

 

Hoe en Wanneer om jou nuwe Pen Naam te gebruik

Gebed Webwerwe

  1. Wanneer jy ‘n gebed op gebed webwerwe pos.
  2. Wanneer jy ‘n Lof Verslag indien aangaande jou evangelisme vrugte—om ander vrouens  aan te moedig om aan te sluit en ‘n Evangelis te word.
  3. Wanneer Hy jou lei om dit te gebruik.

Filippense 2:3-4—”Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoĂ«r ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie. Maar ook aan diĂ© van ander.

Vrae en Antwoorde

As jy in iemand raak loop wat probeer om te stry of enige iets te dispuut, onthou om stil te bly.

Spreuke 26:20—”Sonder hout bly ‘n vuur nie brand nie; sonder ‘n kwaadstoker hou ‘n rusie nie aan nie.

Matteus 10:14 —”As iemand julle nie ontvang nie en nie na julle woorde luister nie, gaan uit sy huis of uit daardie dorp uit en skud die stof van jou voete af.”

SĂȘ eenvoudig niks, loop net weg net soos Jesus in Matteus 10:14 verduidelik deur na ‘n nuwe Gebed webwerf te gaan.

Matteus 11:30—” My juk is sag en my las is lig.”

2 Timoteus 2:14 —”Hou aan om die gelowiges aan hierdie dinge te herinner en vermaan hulle ernstig voor God om op te hou stry oor woorde. Dit het geen nut nie en is net skadelik vir die hoorders.”

Bestel of druk Hoop Kaarte