HY SAL ANTWOORD

Lees asseblief hierdie mooi getuienis wat geplaas is op HopeAtLast.com/blog/ en wat ek vertaal het om julle te bemoedig:

He will answer

Na 3 jaar se bid dra my AM uiteindelik weer sy trouring. Ek het geweet dit sou op God se tydsberekening gebeur. Nadat ek deur die finale fase van herstel gegaan het, is my AM nou al 'n jaar by die huis. Alles wat gebeur het is alles te danke aan God se volmaakte liefde. Ek weet dat hierdie bediening die rede is waarom ek 'n verhouding met die Here het en 'n herstelde huwelik het. Dit is nie maklik om die smal paadjie te volg nie en ek het langs die pad afgegly. Maar ek is dankbaar vir 'n God wat nie opgee met my nie. Dames word bemoedig en volg die beginsels wat met hierdie bediening geleer word. Ek het die vrugte hiervan ervaar met my huwelik en twee herstelbabas. Maar o hoe mis ek die tyd saam met my HM. Ek smeek Hom om 'n manier te maak om elke dag meer tyd saam met Hom deur te bring en raai wat Hy doen as jy net vra. Ek hoop dit moedig ander aan om aan te hou om die Here te soek en Hom eerste te stel en alles anders sal in plek val.

Lees ook om die beginsels van trouringe te verstaan.
Lees ook oor jou Eerste Liefde.
Lees ook  hoe om Sy bruid te word.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui